Picardie Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.
Janine G - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese kamer! Fantastiese personeel! Ons het elke oomblik daar geniet!
Johann M - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike wegbreek aandjie in die Paarl.
Lees meerCharl R - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en ekonomies.
Ruwaldo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Glad nie op standaard vir die koste.
Lees meerPicardie Guest Farm se terugvoer
Goeie dag mnr Ruwaldo ,
Hiermee erken ons die ontvangs van U resensie . Ek is egter teleurgesteld dat U nie direk met my die aangeleentheid bespreek het nie . Ons was tog immers heeltyd in kontak en beskikbaar selfs by ontbyt , in die kantoor of by uit boek . U bespreking van die besprekingsplatform was vir ʼn dubbelbed kamer met bed en ontbyt . Hierdie kamers het ʼn baie basiese toonbank met ʼn mikrogolf , ketel en yskassie vir U nodigste behoeftes om iets warm te maak /verkoel ens. Daar is ʼn vullis drommetjie, skottelgoedseep in die kombuis kassie .Hierdie kamers word daagliks gediens en ontbyt is ingesluit by die fooi . Die kothuise waar U vriende met kinders gebly het is selfsorg eenhede met n groot drom, besem, mop ens. Ontbyt word nie hier by ingesluit nie . Wens U het die vrymoedigheid gehad om eerder met ons te gesels as die skade te maak met U resensie . Ons sou U eerder gelukkig wou weg sien as om agterna die ongelukkigheid op ʼn publieke resensie te lees . Die goeie gees waarin ons almal uit mekaar is ,was dus ʼn miskonsepsie. Ek vrae omverskoning vir die ongerief .
Groete Lana Louw
Mark G - Jan 2023
Algehele gradering
A good sized cottage with 2 bedrooms with a double and 2 single beds, large kitchen and lounge area with limited DStv and no rugby channels.
Marlene J - Des 2022
Algehele gradering
Stunning.
Kari F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Jeannette S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer so langs die dam. Sentraal geleë. Netjies en skoon. Ons het die rustigheid baie geniet.
Dirk F - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect.
Tanya L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie!
Nadia N - Jan 2022
Algehele gradering
Had a fabulous stay. Tranquil, beautiful, just loved it.
Juanita J - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant and highly recommended.
Johann V - Des 2021
Algehele gradering
Voldoende vir ’n paar dae se besoek.
Anel E - Okt 2021
Algehele gradering
Baie veilig en kindervriendelik
Janita R - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik, mooi en baie gerieflik.
Rone B - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi. Lekker plaasatmosfeer.
Corne V - Mei 2021
Algehele gradering
Omgewing is baie mooi en neem mens se gedagtes op vakansie.
Hester V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Nelia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees en ’n pragtige ligging en uitsig.
Tanya V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in Paarl!
Lees meerMarieta H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en baie rustig.
Martin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelike diens
Annalizab.co. J - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom