PhysEQFiT Guesthouse
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 11, Zwartkop Uitgang 4, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
PhysEQFiT Guesthouse is in die woonbuurt Zwartkop Uitgang 4 in Centurion. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf by PhysEQFiT Guesthouse beskik oor 6 en suite-kamers met dubbelbeddens. Die kamers het muurverwarmers en waaiers, yskassies, mikrogolfoonde, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.
WiFi is beskikbaar in die hoof-eetarea en in van die gastekamers. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar. Daar is 'n privaat gimnasium op die perseel. 'n Mobiele spa-behandelings is beskikbaar en kan vooraf gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 7
Ligging
- Amandelboomstraat 11, Zwartkop Uitgang 4, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink PhysEQFiT Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 11, Zwartkop Uitgang 4, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 12