Phumelela Private Game Farm
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 499R1 124 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Phumelela Private Game Farm is 'n knus kothuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en gerieflike selfsorgverblyf bied. Daar is 'n groot KolKol-houtvuurwarmbad buite. Dit is op 'n wildsplaas in die Agterkliphoogteberge, 25 km vanaf Robertson geleë.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai, wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie met 'n uitsig oor die plaas. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Phumelela Private Game Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Phumelela Private Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom