Phumelela Private Game Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Let asb. dat 'n steil grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
4x4 voertuie kan vrylik die plaas verken.
Gaste kan 'n wildrit vooraf bespreek teen ekstra koste op Ou Stoffel met sitplek binne vir gaste wat nie van 'n rowwe rit hou nie.
'n Eerlikheidskroeg is in die kothuis beskikbaar.
Plaaseiers kan vooraf bestel word vir ontbyt teen ekstra koste.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die plaas 'n grondpad het wat teen die berg op lei en dat 'n 4x4-voertuie vrylik op die plaas sal kan ry, maar dat 'n voertuig met 'n lae grondvryhoogte nie deur die hele plaas sal kan ry nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom