Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phelwana Game Lodge

Lodge
Luukse bosvilla - slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villas bied elk slaapplek aan 2 gaste, en het sy eie swembad en grasdak-prieel waar gaste kan ontspan. Dis baie naby die dam en die tuin geleë. Elke villa het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 moet direk aan die lodge betaal word.

Ontbyt, middagete en 'n driegang-aandete is by die tarief ingesluit, asook wildritte en boswandelinge op Phelwana.

Vang-en-vrylaat-visvang en gratis WiFi is ook ingesluit.

Die lodge kan met enige voertuig bereik word, maar voertuie met hoër grondvryhoogte vaar beter en is meer gemaklik om in te ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse bosvilla - slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Albei eenhede het 2 slaapkamers met ruim en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n grasdak en sy eie swembad in 'n rustige area. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke villa het ook 'n sitarea, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 moet direk aan die lodge betaal word.

Ontbyt, middagete en 'n driegang-aandete is by die tarief ingesluit, asook wildritte en boswandelinge op Phelwana.

Vang-en-vrylaat-visvang en gratis WiFi is ook ingesluit.

Die lodge kan met enige voertuig bereik word, maar voertuie met hoër grondvryhoogte vaar beter en is meer gemaklik om in te ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse bosvilla - slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dzombo is 'n groot drieslaapkamer-eenheid en is geskik vir 6 gaste. 'n Stoep lei vanaf die sitarea na die tuin met 'n privaat swembad. 'n Oopplan-lapa is ook naby die swembad geleë. Dié eenheid is ideaal vir 'n gesin en het 'n gedeelde badkamer. Mafunyane is een van die grootste eenhede en beskik oor 'n stoep wat 'n uitsig oor die swembad en grasdak-sitarea met die dam verder aan. Dit is tussen pragtige bome geleë en bied 'n ruimte tussen die Bosveld natuurskoon. Hierdie eenheid is ook ideaal vir 'n gesin en het 'n gedeelde badkamer. Joao is langs die uitkyktoring en 'n klein watergat geleë. Dit bied ook aan gaste hul eie swembad. Joao is diep in die bos geleë en het 'n uitsig oor die wild wat by die watergat drink. Hierdie eenheid is ook ideaal vir 'n gesin en het 'n gedeelde badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en stortgeriewe is beskikbaar. Elke villa is toegerus met 'n sitarea, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 moet direk aan die lodge betaal word.

Ontbyt, middagete en 'n driegang-aandete is by die tarief ingesluit, asook wildritte en boswandelinge op Phelwana.

Vang-en-vrylaat-visvang en gratis WiFi is ook ingesluit.

Die lodge kan met enige voertuig bereik word, maar voertuie met hoër grondvryhoogte vaar beter en is meer gemaklik om in te ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tente bied slaapplek aan 2 gaste en is Phelwana se top-verblyf. Die tente het lugversorging en binne- en buite-storte. Die beddens kan op versoek as 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep word. Die tente is langs die Phelwana-dam en seekoeie kan vanaf die dek of privaat plonspoel gewaar word. Elke tent het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 moet direk aan die lodge betaal word.

Ontbyt, middagete en 'n driegang-aandete is by die tarief ingesluit, asook wildritte en boswandelinge op Phelwana.

Vang-en-vrylaat-visvang en gratis WiFi is ook ingesluit.

Die lodge kan met enige voertuig bereik word, maar voertuie met hoër grondvryhoogte vaar beter en is meer gemaklik om in te ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 197, Guernsey Plaas, Guernsey-weg, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NWZlMzk5LTlmYTItNDRjYS04ZDkwLTcyMTlhYTU1YjQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 197 Guernsey Farm, Guernsey Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.516065681604 31.112303584814
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem