Peony Nest
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Krause V - Mrt 2024
Algehele gradering
Huislik en knus.
Chrisna J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklike vriendelike akkommodasie.
Daleen K - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagfasiliteit. Gasheer en gasvrou baie gaaf en behulpsaam.
Salomie D - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Gerna W - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye boeremense.
Werner V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en skoon.
Lizelle A - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en perfek geleë.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biddulph-straat 79A, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom