Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles & Sunsets

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 54, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pebbles & Sunsets is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Sedgefield, 'n kusdorp op die Tuinroete, bied. Dit is ideaal vir enkelreisigers, natuurliefhebbers, paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n ontspannende vakansie.

Die gastehuis het 3 pragtige kamers met en suite-badkamers. Al die kamers het addisionele geriewe soos 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe.

Vir dié wat die area wil verken is staptoeres, fietsry, visvang en verskeie restaurante binne maklike bereik. Die gastehuis het ook 'n sitarea wat na die onderste dek lei. Parkeerplek is op straat en op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pebbles & Sunsets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 54, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pebbles & Sunsets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 54, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fedc7ce710b3363c811d8509cedfc08ab3a3dc4e1770cc7a177c585fb161ce410832050f54d2686976a755e4cb132dfba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 54 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035546 22.808573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem