Pearly Sands
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 14, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 040 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Pearly Sands is 'n lieflike vakansiehuis in die Pearly Beach-oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4. Die huis is slegs 130 m vanaf die strand en 20 km vanaf Gansbaai.
Hierdie losstaande huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tuimeldroër. Die leefarea is ingerig met 'n TV, gemaklike rusbanke en DStv Family View is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai. Alle linne word voorsien en 1 handdoek per gas. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Pearly Sands is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Gaste kan die bekoorlike dorpie verken en die menigte strande en restaurante in die omliggende area besoek. Hermanus is net 'n entjie se ry hiervandaan en dit is die ideale plek vir walviskyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 137
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kabeljoustraat 14, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 14, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom