Peaceful Garden Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 84
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Jan M - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Susan N - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie warm, maar die lugversorger het baie gehelp.
Johann H - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die oorbly baie geniet. Pragtige omgewing en voortreflike verblyf.
Rudicer C - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie heerlik om die naweek daar te kon spandeer tussen so 'n mooi atmosfeer.
Ericka V - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike rustige akkommodasie.
Herman C - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay!
Willmary W - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustige atmosfeer.
Zelma D - Sep 2023
Algehele gradering
Een woord. Amazing. Beste diens wat ons nog ooit ervaar het.
Fanie S - Sep 2023
Algehele gradering
Great, net so klein bietjie gras by toekamp as 'n mens klein hondjies saambring.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Ons is baie bly Julle het lekker gebly- ons is egter glad nie ingerig vir hondjies nie en was n spesiale vergunning om julle te help.
Lizette V - Sep 2023
Algehele gradering
Huis weg van jou eie huis.
David J - Sep 2023
Algehele gradering
A quiet, safe and comfortable stop-over.
Henry L - Sep 2023
Algehele gradering
Very neat and tidy.
Alyssa P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf!
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Een van die beste plekke!
Anthony B - Jul 2023
Algehele gradering
The name says it all, combined with great owners. Wonderful combination.
Morne N - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry.
Jenine D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Vivian D - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly, quiet surroundings.
Elsabè B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en 'n goeie nagrus.
Joos R - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, soos die naam sê.
Trienie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Janneke L - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf!
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Hi Janneke, baie dankie. Ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet en dankie vir die mooi resensie.
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Na 10 ure se ry was dit soos om by 'n oase uit te kom.
Joharina G - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Ogopoleng D - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect.
Thuto T - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Rebaone B - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay was great, loved the area.
Chantelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Wilma V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim verblyf. Skoon en netjies. Pragtige uitsig oor die Gasheer se tuin. Alles wat rustig is.
Marthie V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Quintin T - Sep 2022
Algehele gradering
Bitter netjies en aangename gashere.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Ons probeer altyd ons bes by al ons instanties om ons gaste welkom te laat voel en net die beste diens te gee- hoop ons Sien Julle binnenkort by The View in Langebaan of Rivers End Farm in Stanford
Jaco R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Hi Jaco, Jammer ek was nie betrokke genoeg nie, ek het Bosluiskoors gekry en was nie myself nie. Ek hoop nie julle het enige ongerief gehad nie - Rodger bly baie in ons huis en bestuur die gastehuis as ons nie hier is nie. Hy help gewoonlik gaste met alles wat hulle nodig het.
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige, veilige, oorslaapplek.
Ria V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Eileen V - Mei 2022
Algehele gradering
Uit en uit waarde vir geld.
Mr. S - Apr 2022
Algehele gradering
The name perfectly describes it.
Lisetta J - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plek was goed ingerig.
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker blyplek. Rustig en voel amper soos plaas in die dorp.
Sandra P - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplekkie op 'n lang road-trip.
Lees meerProf Kobus L - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Bessie P - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en pragtig.
Johan P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies in lowerryke tuin.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Petra1 M - Nov 2021
Algehele gradering
Aangename, skoon en netjiese verblyf, met veilige parkering in rustige omgewing.
Riana A - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Dirk J - Okt 2021
Algehele gradering
Soos 'n kamer in 'n boetiekhotel.
Lees meerMaryna L - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en netjies.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oorslaapplek. Ontvangs was goed.
Ha V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Josias B - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Lorinda G - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n oornag-rusplek vir ons, sal dit vir seker aanbeveel.
Terry M - Sep 2021
Algehele gradering
Nice large room with all facilities. Very nice.
Diane M - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi, gemaklik en verwelkomend. Na 'n lang dag op die pad was dit ontspannend.
Marelize S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustige atmosfeer.
Ezna R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon en baie netjies.
Martin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus en netjies!
Natasha L - Okt 2020
Algehele gradering
Not recommended for independent traveler or city dweller.
Marié A - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Marcia V - Sep 2020
Algehele gradering
Daar is die mooiste diere!!
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.
Sonette H - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, friendly, stunning dogs, safe, worth staying here, 5 stars.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Hi Sonette, thanks for you beautiful review - it would be lovely to see you again
Leonard S - Sep 2020
Algehele gradering
Alles is baie netjies en goeie kwaliteit
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang - so bly julle het ons dierekinders ook geniet
Isabella M - Sep 2020
Algehele gradering
Accommodation was lovely and very neat.
Hannalien M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie smaakvol en netjies.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.
Lydia R - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Lydia, ek hoop julle kom bly gou weer by ons.
Annette J - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plek waar mens rus en vrede het.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie - julle is altyd welkom - kom bly gerus wees
Groete Johannes en Adri
Sonet M - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful Garden net soos naam sê.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.
Lydia R - Aug 2020
Algehele gradering
Net een woord "perfek" kan ons verblyf by Adri beskryf.
Anne Marie F - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
So bly julle het lekker gebly - kom kuier gou weer.
Frans En Zelda K - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Hi Zelda, julle is so welkom om weer te kom kuier.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Johannes Adri en Nicola
Ronelle G - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was die beste oornagplek!
Peaceful Garden Cottage se terugvoer
Hi Ronelle , baie dankie vir die mooi resensie, en dankie dat julle ons diere kinders so geniet het
Kom kuier weer
Groete,
Johannes en Adri
Petrus A - Mrt 2020
Algehele gradering
Die ontvangs is uitstekend en die huis is baie netjies en skoon.
Marvin M - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker.
Liesl W - Des 2019
Algehele gradering
Central, tranquil with lush garden and comfortable.
Cora S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasies!
Johannes O - Okt 2019
Algehele gradering
Tyd was te kort vir sulke lekker verblyf.
Susan K - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Christa B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike en gasvrye eienaar.
Elsie B - Sep 2019
Algehele gradering
Uistekend.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom