Peaceful Dreamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgee Bend 4, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Peaceful Dreamer is in die rustige buurt Marina Da Gama. Dit is 'n vreedsame toevlugsoord vir gaste wat op soek is na stylvolle en gerieflike verblyf in Muizenberg. Die huis is in 'n veilige gemeenskap wat omring word deur die kalm water van Marina Da Gama.
Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n leefarea met 'n gemaklike sitarea, 'n TV en 'n etenstafel met 4 stoele. Buite is daar 'n gerieflike eetarea en 'n kano vir gaste wat die rivier wil verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Nicole Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Burgee Bend 4, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Peaceful Dreamer het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marina Da Gama Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgee Bend 4, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom