Paternoster Lodge
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 372 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paternoster Lodge is in die kusdorpie Paternoster. Die lodge is 300 m vanaf die strand en is die ideale basis om hierdie deel van die Weskus te verken.
Verblyf word in 7 individueel-versierde kamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en luukshede soos lugversorging, ’n slim-TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. ’n Tradisionele mini-ontbyt word ingesluit en word in gaste se kamers, in die eetarea of op die terras bedien.
Die lodge het gratis WiFi, gemeenskaplike sitareas en ’n kroeg waar skemerkelkies en verskeie drankies bestel kan word. Daar is ook ’n plonspoel op die boonste dek, sowel as ’n konferensiekamer wat gehuur kan word. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Mario Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom