Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parsons Hilltop Safari Camp

Tentekamp
Guinea fowl Klassieke Tent
Vanaf
Vanaf R5 504
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie klassieke tent het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is Egiptiese katoenhanddoeke en perkallinne met 'n draadtelling van 300 in die kamer. Muskietnette en insekweerder word gebied. Die tent het 'n sitarea en 'n uitkykdek wat 'n uitsig oor die watergat (saans belig) bied. Daar is ook tee- en koffiemaakgereiwe en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit alle etes in, asook 'n wildrit en 'n gratis wasgoeddiens.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n eenmalige bewaringsfooi is wat in kontant by die hek betaal moet word. Die bedrag kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Die volledige bedrag vir die bespreking moet 30 dae voor die inklokdatum betaal wees. Dit is ook wanneer die kansellasiebeleid in werking tree. Vir besprekings wat binne 30 dae voor die inklokdatum gemaak is, moet die volledige bedrag binne 48 uur vandat die bespreking gemaak is, betaal word.
Die tariewe sluit verblyf, 'n daaglikse skoonmaakdiens, 'n verwelkomingsdrankie, oggendkoffie, 'n volledige ontbyt, 'n teemaaltyd of middagete of laatontbyt, 'n driegang-aandete, tee en koffie, versnaperinge, 1 oggend- of namiddagwildrit, en gratis WiFi in die hoofarea in.
Die tariewe sluit die volgende uit: drankies, safari-aktiwiteite wat nie genoem word nie, vervoer, fooitjies.
Maaltye word volgens 'n vasgestelde spyskaart voorgesit. Gaste moet asb. die lodge voor die inklokdatum in kennis stel van enige dieetbeperkings of -voorkeure, sodat die lodge voorsiening kan maak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders vanaf 11 jaar word toegelaat.
Die lodge het 220V internasionale kragprop-passtukke beskikbaar.
Gaste word aangeraai om hul dokter te raadpleeg voor hulle reis, aangaande voorsorgmiddels omdat die area 'n risiko-gebied vir malaria is.
Inkloktyd: Vanaf 13:00. Let asb. daarop dat gaste teen 15:00 moet inklok om te kan deelneem aan die wildrit. Indien gaste laat inklok, moet gaste vooraf reëlings met die lodge tref. Indien gaste vroeër inklok, moet hulle asb. ook vooraf reëlings tref met die lodge.
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Die grondpad is toeganklik met enige voertuig indien gaste stadig ry, maar gaste word aanbeveel om 'n 2x4 vir 'n gemaklike rit te hê. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar kan gereël word dat gaste sonder 'n sportnutvoertuig by die hek opgetel word, en hul voertuig in die veilige parkeerterrein in die reservaat kan parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starling Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R6 437
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse tent is 25 m²-groot. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed, gestileerde dekor, Egiptiese katoenhanddoeke en perkallinne met 'n draadtelling van 300. Die tent het 'n staanwaaier en muskietnette op versoek. Insekweerder word in die kamer gebied. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en daar is ook 'n buitestort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n privaat uitkykdek met 2 hangstoele wat 'n uitsig oor die watergat (saans belig) bied. Ontbyt en aandete kan op versoek op die privaat dek bedien word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit alle etes in, asook 'n wildrit en 'n gratis wasgoeddiens.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n eenmalige bewaringsfooi is wat in kontant by die hek betaal moet word. Die bedrag kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Die volledige bedrag vir die bespreking moet 30 dae voor die inklokdatum betaal wees. Dit is ook wanneer die kansellasiebeleid in werking tree. Vir besprekings wat binne 30 dae voor die inklokdatum gemaak is, moet die volledige bedrag binne 48 uur vandat die bespreking gemaak is, betaal word.
Die tariewe sluit verblyf, 'n daaglikse skoonmaakdiens, 'n verwelkomingsdrankie, oggendkoffie, 'n volledige ontbyt, 'n teemaaltyd of middagete of laatontbyt, 'n driegang-aandete, tee en koffie, versnaperinge, 1 oggend- of namiddagwildrit, en gratis WiFi in die hoofarea in.
Die tariewe sluit die volgende uit: drankies, safari-aktiwiteite wat nie genoem word nie, vervoer, fooitjies.
Maaltye word volgens 'n vasgestelde spyskaart voorgesit. Gaste moet asb. die lodge voor die inklokdatum in kennis stel van enige dieetbeperkings of -voorkeure, sodat die lodge voorsiening kan maak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders vanaf 11 jaar word toegelaat.
Die lodge het 220V internasionale kragprop-passtukke beskikbaar.
Gaste word aangeraai om hul dokter te raadpleeg voor hulle reis, aangaande voorsorgmiddels omdat die area 'n risiko-gebied vir malaria is.
Inkloktyd: Vanaf 13:00. Let asb. daarop dat gaste teen 15:00 moet inklok om te kan deelneem aan die wildrit. Indien gaste laat inklok, moet gaste vooraf reëlings met die lodge tref. Indien gaste vroeër inklok, moet hulle asb. ook vooraf reëlings tref met die lodge.
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Die grondpad is toeganklik met enige voertuig indien gaste stadig ry, maar gaste word aanbeveel om 'n 2x4 vir 'n gemaklike rit te hê. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar kan gereël word dat gaste sonder 'n sportnutvoertuig by die hek opgetel word, en hul voertuig in die veilige parkeerterrein in die reservaat kan parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oriole Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R6 437
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse tent is 25 m²-groot. Daar is 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, gestileerde dekor, Egiptiese katoenhanddoeke en perkallinne met 'n draadtelling van 300. Die tent het 2 plafonwaaiers en muskietnette is beskikbaar op versoek. Insekweerder word in die kamer gebied. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n privaat uitkykdek wat 'n uitsig oor die bosveld en op die Drakensberge bied. Gaste kan in die privaat Jacuzzi ontspan. Ontbyt en aandete kan op versoek op die privaat dek bedien word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit alle etes in, asook 'n wildrit en 'n gratis wasgoeddiens.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n eenmalige bewaringsfooi is wat in kontant by die hek betaal moet word. Die bedrag kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Die volledige bedrag vir die bespreking moet 30 dae voor die inklokdatum betaal wees. Dit is ook wanneer die kansellasiebeleid in werking tree. Vir besprekings wat binne 30 dae voor die inklokdatum gemaak is, moet die volledige bedrag binne 48 uur vandat die bespreking gemaak is, betaal word.
Die tariewe sluit verblyf, 'n daaglikse skoonmaakdiens, 'n verwelkomingsdrankie, oggendkoffie, 'n volledige ontbyt, 'n teemaaltyd of middagete of laatontbyt, 'n driegang-aandete, tee en koffie, versnaperinge, 1 oggend- of namiddagwildrit, en gratis WiFi in die hoofarea in.
Die tariewe sluit die volgende uit: drankies, safari-aktiwiteite wat nie genoem word nie, vervoer, fooitjies.
Maaltye word volgens 'n vasgestelde spyskaart voorgesit. Gaste moet asb. die lodge voor die inklokdatum in kennis stel van enige dieetbeperkings of -voorkeure, sodat die lodge voorsiening kan maak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders vanaf 11 jaar word toegelaat.
Die lodge het 220V internasionale kragprop-passtukke beskikbaar.
Gaste word aangeraai om hul dokter te raadpleeg voor hulle reis, aangaande voorsorgmiddels omdat die area 'n risiko-gebied vir malaria is.
Inkloktyd: Vanaf 13:00. Let asb. daarop dat gaste teen 15:00 moet inklok om te kan deelneem aan die wildrit. Indien gaste laat inklok, moet gaste vooraf reëlings met die lodge tref. Indien gaste vroeër inklok, moet hulle asb. ook vooraf reëlings tref met die lodge.
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Die grondpad is toeganklik met enige voertuig indien gaste stadig ry, maar gaste word aanbeveel om 'n 2x4 vir 'n gemaklike rit te hê. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar kan gereël word dat gaste sonder 'n sportnutvoertuig by die hek opgetel word, en hul voertuig in die veilige parkeerterrein in die reservaat kan parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher Klassieke Tent
Vanaf
Vanaf R6 437
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie klassieke tent het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is Egiptiese katoenhanddoeke en perkallinne met 'n draadtelling van 300 in die kamer. Muskietnette en insekweerder word gebied. Die tent het 'n sitarea en 'n uitkykdek wat 'n uitsig oor die watergat (saans belig) bied. Daar is ook tee- en koffiemaakgereiwe en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit alle etes in, asook 'n wildrit en 'n gratis wasgoeddiens.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n eenmalige bewaringsfooi is wat in kontant by die hek betaal moet word. Die bedrag kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Die volledige bedrag vir die bespreking moet 30 dae voor die inklokdatum betaal wees. Dit is ook wanneer die kansellasiebeleid in werking tree. Vir besprekings wat binne 30 dae voor die inklokdatum gemaak is, moet die volledige bedrag binne 48 uur vandat die bespreking gemaak is, betaal word.
Die tariewe sluit verblyf, 'n daaglikse skoonmaakdiens, 'n verwelkomingsdrankie, oggendkoffie, 'n volledige ontbyt, 'n teemaaltyd of middagete of laatontbyt, 'n driegang-aandete, tee en koffie, versnaperinge, 1 oggend- of namiddagwildrit, en gratis WiFi in die hoofarea in.
Die tariewe sluit die volgende uit: drankies, safari-aktiwiteite wat nie genoem word nie, vervoer, fooitjies.
Maaltye word volgens 'n vasgestelde spyskaart voorgesit. Gaste moet asb. die lodge voor die inklokdatum in kennis stel van enige dieetbeperkings of -voorkeure, sodat die lodge voorsiening kan maak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders vanaf 11 jaar word toegelaat.
Die lodge het 220V internasionale kragprop-passtukke beskikbaar.
Gaste word aangeraai om hul dokter te raadpleeg voor hulle reis, aangaande voorsorgmiddels omdat die area 'n risiko-gebied vir malaria is.
Inkloktyd: Vanaf 13:00. Let asb. daarop dat gaste teen 15:00 moet inklok om te kan deelneem aan die wildrit. Indien gaste laat inklok, moet gaste vooraf reëlings met die lodge tref. Indien gaste vroeër inklok, moet hulle asb. ook vooraf reëlings tref met die lodge.
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Die grondpad is toeganklik met enige voertuig indien gaste stadig ry, maar gaste word aanbeveel om 'n 2x4 vir 'n gemaklike rit te hê. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar kan gereël word dat gaste sonder 'n sportnutvoertuig by die hek opgetel word, en hul voertuig in die veilige parkeerterrein in die reservaat kan parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 115
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parsons Natuurreservaat, Plot 36 155 KT, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cce8970a256664268ca4e3f8162047477567d8667af5fbf4608f07321cd8c9c18c4a5e5f27b70992c5168ce063095681a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 115 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Parsons Nature Reserve Plot 36 155 KT 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -24.147912 30.915754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem