Paradise Beach Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Carroll T - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect place for an overnight stay.
Gert S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer terug gaan na Paradise Beach cottage!
Paradise Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Gert en gesin! Ons sien uit om jul terug te verwelkom!
Gawie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier was lekker.
Coenie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid en vrede.
Paradise Beach Cottage se terugvoer
Dankie Coenie, dit was wonderlik om julle by ons plekkie te verwelkom! Ons hoop julle kom gou weer.
Trudie H - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik. Ideaal oornagplek.
Etienne S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf.
Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan.
Paradise Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Gerda! Julle is altyd welkom om weer te kom bly.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immergroenlaan 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom