Panoramic City View Apartment 708
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Panoramic City View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby sake- en ontspanningsgeriewe in die area.
Dié oopplan-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea en kombuis is langsaan die slaapkamer en het al die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonstel het ook 'n TV en WiFi.
Gaste het toegang tot die swembad in die gebou op die elfde verdieping. Die gebou het 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.
Panoramic City View Apartment is naby verskeie restaurante, kroeë, klubs en museums, en die Kunstekaap en KIKS is 3 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km weg.
Let wel: Die eenheid het 'n Juliet-balkon.
Slaapplek
’n Bespreking by Panoramic City View Apartment 708 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Portier
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Panoramic City View Apartment 708 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom