Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panoramic Penthouse - Cape Town Living

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 243, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Panoramic Penthouse - Cape Town Living bied selfsorgverblyf in Seepunt, 'n kusvoorstad in Kaapstad. Die huis bied gaste 'n sentrale vakansie en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n gastetoilet met 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Dit sitarea spog met 'n see-uitsig en 'n sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die stoep het 'n eetarea en 'n privaat plonspoel. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n swembad en braai-area. Gaste kan ook fietsry, verskeie restaurante en bergfietsroetes verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Panoramic Penthouse - Cape Town Living sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • High Level-weg 243, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 243, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb783532b9e26af3169d759db918e3bfd6497b4a8db05c4d7599b4b23fb6c4c6a63cc3d98ff990b335b19f36fd2fbd3ea13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6) 243 High Level Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.915887662802 18.39334969895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem