Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Panorama Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chandre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V
Besigheidsreis

Phenomenal.

I really enjoyed my stay at Panorama Guest House. It was everything I expected and more. Thank you, Richard, for your wonderful hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met klein kinders

Skoon en veilige akkommodasie.

Die akkommodasie was perfek. Gratis WiFi. Richard het selfs toegelaat dat ons later uitboek, omdat my man se vergadering via Teams later aangehou het as verwag. Met loadshedding, het ons eenheid heeltyd krag gehad en was ons nooit in die donker gelaat nie. Ons waardeer dit en sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Met die trappe sal ons dit net nie aanbeveel vir bejaarde mense of mense met baie klein kindertjies nie, maar vir ons gesin met tiener kinders was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gemaklik en goed toegerus.

Baie lekker ruim en mooi plek om te bly. Ons het ons tyd daar baie geniet. Richard was 'n baie goeie gasheer. Die plek is baie veilig en goed toegerus en die inverter was 'n bonus tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Panorama Guest House se terugvoer

Hi Lana
Thank You for the lovely review. It was an absolute pleasure hosting you and your guests and a big thanks, for leaving the place so neat and tidy.

Panorama Guest House
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 111, Northcliff, Uitgang 4, Randburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA304e20872da1f8628d98382bafe34820d20a69db44f94858a2b5421a54fc53de992f26227b50ed21946b92a592f8af8cc35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 111 Panorama Drive Northcliff, Ext 4 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12409 27.96132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem