Panorama Farm Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Panorama-plaas, Thornvlei-weg, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Panorama Farm Cottage bied ontspannende verblyf met 'n uitsig oor die Gonubie-vallei in Oos-Londen, net 10 minute vanaf Beacon Bay en slegs 5 minute vanaf die N2-hoofweg.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.
Buite is daar 'n onderdakhoutstoep met sitplek, 'n braai-area en 'n uitsig oor die plaasdiere in die veld.
Die huis is gerieflik naby die dorp geleë en bied gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Panorama Farm Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Panorama-plaas, Thornvlei-weg, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Panorama-plaas, Thornvlei-weg, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom