Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Panorama
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carin D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste vakansie en rus.

Uitstekende ligging. Goed toegeruste vakansiehuis met alles wat jy nodig het. Die grondpad is bietjie hobbelig, maar dit gee jou die geleentheid om die natuur skoon en al die melkbeeste te bewonder. Bring jou kruideniers, toiletries, wyn, sonblok, braaihout en medisyne saam. Parkeer jou motor en geniet jou vakansie. Veilige omgewing om te stap (rotse op eie risiko). Ons was gelukkig om dolfyne, seeotters, bosbokkies, meerkat (party mense noem dit 'n muishond/mongoose) en verskeie voëls te sien reg by die huis. Daar is 'n baie mak see meeu en klein bruin voëltjies wat elke oggend op die stoep kom groet het. Vat net jou Doom saam, want vlieë is nogals 'n probleem. Sit ligte af saans en geniet die sterre as dit nie mistig is nie. As jy wel moeg raak vir die rustigheid, is daar binne kort afstande verskeie aktiwiteite om te doen. Van bungeejumping tot stap in die woude. Ons was gedurende 'n stil tyd daar, wat wonderlik was. Eersterivierstrand moet beskerm word teen toeriste. Dit is een van min plekke waar die natuur nog geniet kan word sonder te veel mense. Franette asook die oordbestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir 'n heerlike 2 weke waar ons kon uitrus en ek weer my siel kon vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Gesin met klein kinders

Sielsrus met 'n wonderlike uitsig!

Sielsrus met 'n wonderlike uitsig in 'n goed toegeruste woning met alles wat nodig is, insluitend WiFi, skottelgoedwasser, tuimeldroeër, wasmasjien en addisionele ys- en vriesgeriewe. Pak jou kruideniers en geniet stilte in die wonderlike natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nichol T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichol T

Definitely paradise.

Mooiste plek en baie kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldene S
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Verblyf was perfek! Baie netjies en skoon. Dakwaaiers in die kamers het baie gehelp vir die warm aande! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma K
Gesin met tieners

Wonderlike vakansiehuis reg op die strand.

Ongelooflike uitsig. Baie mooi, nuwe kombuis met genoeg yskas- en vriesspasie. Die skottelgoedwasser was 'n bonus. Die drie badkamers was baie gerieflik, aangesien ons daar was met drie tieners. Die kamers is lekker ruim en die beddens het almal nuwe matrasse - ons het heerlik geslaap. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really had a comfortable stay.

The view was extremely therapeutic. The hosts were friendly and efficient. We had a great relaxing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met klein kinders

Superb location and wonderful getaway.

Panorama is a lovely place to stay with everything you need for a larger group. It is perfectly located right on the beach at Eersterivierstrand. We had a magnificent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusumuzi M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusumuzi M
Saam met vriende

The location is a hidden gem, very beautiful and quiet.

You need to bring all your necessities as the place is located on the outskirts, a 5 km gravel road and far from town, so bring all you need. You won't regret your stay, it's an amazing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg 16, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b301fa002746ac5b21beaf5afedee9db66e55ac8e10179283a7a4a7aa68794df4958a2f6f849e95ddcc594fcbe2f4f546a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 16 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070718454644 24.216556420901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem