Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paljas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 751

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Paljas
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilzé D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilzé D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Daar is alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg. Braaigeriewe binne en buite, baie spasie en oop en netjies. Die agent van Paternoster Rentals by wie ons die sleutels moes optel se diens kan verbeter. Ons het geen kommunikasie ontvang dat ons dit by haar kantoor moet optel nie, sy het dit voor inboektyd by 'n restaurant gelos. Daar was geen verduideliking oor hoe die alarmstelsel werk nie, ons moes menigte kere die sekuriteitsmaatskappy gerusstel dat die alarm per ongeluk afgegaan het. Ons het geen kommunikasie ontvang rakende wat met die sleutels moes gebeur toe ons vertrek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paljas se terugvoer

Hi Ilze, baie dankie vir jou terugvoering. Paljas is 'n baie lekker huisie en rerig goed toegerus. Op jul aankoms dag het ek geskakel om te vra hoe laat jul arriveer, jul was reeds in Paternoster by Seekat Restuarant en omdat jul die laaste gaste was, het ek 'n reeling gemaak om die sleutel by die restuarant te los met 'n kaart van hoe om tot by die eenheid te kom. Ek het gevra dat jul my skakel indien daar probleme is met die alarm stelsel, wat toe nooit gebeur het nie. Lekkeslaap die agent deur wie jul bespreek het vir jul aanwysings tot by ons kantoor gegee sowel as alle ander inligting rakende die bespreking. Ons is baie jammer om te hoor dat die tyd toe nie so aangenaam was nie, en hoop rerig ons kan opmaak vir dit met 'n volgende besoek aan Paternoster.

Paljas
Karen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Relaxing, chilled and just what I needed.

Great stay thank you, loved the simplicity of the house. There was no swing chair which I was looking forward to. I also suggested to reception (which your two ladies were just absolutely lovely to deal with) to remove the paraffin lanterns, they make everything black.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paljas se terugvoer

Hi Karen
It was nice welcoming you (your daughter upon check in) in lovely Paternoster. We were unaware of the hammock that wasn't there, you should have told us about it. The lanterns were removed the following day, thanks for informing us of this too. we look forward to your next stay.

Paljas
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA719f7e6520a83b93fe5468a0dda1e2c353c6b3cb4be06fe5160511f691953a5b7799e64508c998b0efecd281f94eb8296abb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 7 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.81063 17.88517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem