Palala River Cottages
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
-
Vanaf
R1 000R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palala River Cottages is naby Vaalwater, reg langs die Palalarivier geleë en bied ideale verblyf aan natuurliefhebbers en avontuurlustiges.
Die kothuise is regoor die reservaat in hierdie streek se ongelooflike natuurskoon versprei. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-opsies, naamlik River Cottage, Kingfisher Lodge, Podica Bush Camp en Samia Cabin. Elkeen is uniek versier en die eenhede is selfsorg. Let asb. daarop dat daar geen restaurant op die perseel is nie.
Aktiwiteite in die reservaat sluit wandel, voëlkyk en visvang in. Gaste kan ook wildritte, begeleide boswandelings, besoeke aan Boesmantekeninge en Ystertydperk-persele op die reservaat en masserings bespreek.
Gaste kan ook in die omgewing gaan perdry, op wildritte gaan, gholfspeel, inkopies by Afrika-kuriowinkels doen, Zipline en kulturele toere onderneem.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
- Gaste dink Palala River Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo