Owl Cottage
6 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg, ontbyt is nie ingesluit nie.
Varsgebakte brood is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Huisreëls
Gaste kom hierheen vir die rustigheid en die voëllewe.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek word op die plaas toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Rook is in die verblyf verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R4 400
per nag, vir 7 mense
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom