Overdam Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronsrust Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Overdam Cottage is op 'n plaas, 30 km van Sutherland af in die Karoo. Overdam Cottage bied verblyf in 2 kothuise wat 7 meter van mekaar af is en teen die koue geïnsuleer is.
Die kothuise het elk slaapplek vir 2 gaste en kan saam of apart bespreek word vir 'n groep of 'n gesin van tot 4 gaste. Een van die kothuise het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 2 gasplate en 'n mikrogolf toegerus. Die kothuise werk met sonkrag en het WiFi en TV.
Gaste het toegang tot 'n losstaande buitebraai met 'n mooi uitsig, asook 'n binnebraai. Die kothuise is 15 km van die teerpad af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Tossie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 78
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Theronsrust Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Overdam Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronsrust Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap