Outeniqua Inn
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Outeniqua Inn is 'n lieflike gastehuis in George wat verblyf in 'n verskeidenheid pragtige kamers bied.
Gaste kan kies tussen die Mount Fiji-, Mount Everest-, Kilimanjaro-, Swiss Alps-, Mont Blanc- en Table Mountain-kamers wat elkeen slaapplek aan 2 mense bied. Die kamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ons het een selfsorgkamer waar tot 6 gaste kan slaap met 'n eie kombuisie en eetarea.
Al die kamers het lugversorging, TV's met Netflix, WiFi-toegang, kluise vir waardevolle items en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige van die kamers het ook 'n lessenaar. Mount Everest, Swiss Alps en Mont Blanc bied privaat toegang tot die swembad. Al die kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste kan by die swembad ontspan of gebruik maak van die braaigeriewe wat beskikbaar is.
Die Outeniqua Inn is 300 m van die George Gholfklub af en net 'n entjie se ry van York Hoërskool, PJ Langenhoven Hoërskool, verskeie besighede, die middedorp en George Lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Outeniqua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Outeniqua Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom