Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Farmhouse At Alldays

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Our Farmhouse At Alldays
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gertruida T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida T
Enkelreisiger

Lekker plek om te bly as jy reis deur Alldays.

Het baie lekker gebly. Dit was mooi skoon en die mense was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Farmhouse At Alldays se terugvoer

Hello Gertruida.
Dankie vir jou terugvoer. Bly jy het die verblyf genoot.

Groete, Lourens en Melanie.

Our Farmhouse At Alldays
Bella G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella G
Besigheidsreis

Tipiese gasvrye boeregemeenskap ervaring.

Lourens en sy vrou is so gasvry, voel asof jy by die huis is. Die kamers is gemaklik, skoon en netjies met alles wat nodig is. Daar is 'n kragopwekker vir beurtkrag. Hulle sal my vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Farmhouse At Alldays se terugvoer

Hallo Bella. Bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Groete Lourens en Melanie

Our Farmhouse At Alldays
Fred S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles skoon en netjies.

Ons het 'n vertraaging op die pad gehad en eers half een die oggend daar aangekom. Die eienaar het gesit en wag vir ons en het eers seker gemaak ons is gemaklik voor sy gaan slaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Farmhouse At Alldays se terugvoer

Hello Fred.
Waardeer jou boodskap. Hoop die res van jul vakansie was lekker.
Groete, Lourens & Melanie

Our Farmhouse At Alldays
Wanda P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik geleë en rustig, baie netjies.

Was baie verras en dit was 'n baie mooi en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Farmhouse At Alldays se terugvoer

Hello Johan.
Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer. Veilig wees.
Groete Lourens en Melanie

Our Farmhouse At Alldays
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e129c422662e23efad7d33ae0a3833b6aec7bba7ecc54be4e95b041ab9b90f2a47a72ef373ab565186e5c12dba7f885947d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R572 Portion 15 Farm Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -22.674417744862 29.089288347059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem