Our Beach Home
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 18 Aug 2024.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan, Kowie Beach Cabanas, eenheid 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Our Beach Home is ’n selfsorg-meenthuis in die Kowie Beach Cabanas-kompleks in Port Alfred, ongeveer 10 m vanaf die strand. Hierdie meenthuis bied pragtige uitsigte oor die see vanaf die boonste dek.
Dit bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 vol badkamer met ’n ekstra stort en gastetoilet, en ’n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea.
Die slaapkamers en 1 badkamer is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n balkon wat uitsigte oor die see bied. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en lei na ’n balkon wat ’n uitsig oor die agterplaas bied. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis, eetarea en leefarea, sowel as die tweede badkamer is op die onderste verdieping. Die kombuis is met ’n gasstoof- en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het ’n ronde etenstafel met 6 sitplekke. Die sitarea het ’n platskerm-TV met Openview-kanale. Die badkamer op die onderste verdieping het ’n stort, toilet en wasbak. Die leefarea lei na ’n onderdakstoep en ’n klein tuin-area met ’n ingeboude braai. Gratis WiFi word voorsien.
Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Our Beach Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 54
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- West Beach-rylaan, Kowie Beach Cabanas, eenheid 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Our Beach Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan, Kowie Beach Cabanas, eenheid 18, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom