Oupoort Eco and Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Juanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Pierr R - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay apart from very windy conditions.
Oupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Pierre. Thank you for taking the time to give us a review. It is heart-warming to know that you guys enjoyed your stay. We hope to see you again in the near future. Warmest Karoo greetings.
Beverley M - Mrt 2024
Algehele gradering
A super off the grid Roggeveld farm stay.
Lees meerOupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Beverley. It was lovely meeting you. Thank you for the review. Your book about the Tankwa is so informative and we enjoyed reading it. We wish you safe and exciting travels. Warmest Karoo greetings.
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, puik akkommodasie, baie gerieflik, skoon en goed toegerus.
Lees meerOupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Pieter! Ek is stomverbaas dat ek so lank geneem het om dankie te sê vir die resensie. Dit was werklik wonderlik om julle te ontmoet en so spesiaal om my wonderlike kinderjare op Sabie te kon onthou. Beaufort en Durban groet ons gaste elke môre met die kristalhelder donkiesang. Ons wens julle voorspoed met die nuwe jaar. As die stad te besig raak, pak daai koffers en vat die pad en kom kuier. Karoo Groete!
Sonnia F - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ondervinding.
Oupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Sonia. Baie dankie vir die review. Dit was goed om julle te ontmoet. Jammer dat dit so 'n vinnige in en uit kuiertjie was. Ons gaste sê altyd een aand is te min. Mens pak net af en dan moet jy weer vroeg vroeg in die pad val en kry jy dan nie die geleentheid om Oupoort in die hartjie van die Karoo ten volle te verken nie. Die pad is 'n grondpad en al wens ek ek kon die pad elke week of so laat skraap is dit buite my beheer en die weer maak dan ook so nou en dan 'n draai om 'n "spanner in the works" te gooi. 'n 4x4 of "high clearance" voertuig is meer gerieflik maar vir baie van ons gaste uit die stede met 'n gewone "tjorietjie" is dit 'n avontuur en 'n lekkerte as hulle afdraai na Oupoort. Wat ek kan aanbeveel is dat 'n mens jou roete goed moet beplan en van die talle navigasie applikasies gebruik te maak. Die gasteplaas/huis kan ook gekontak word en op talle sosiale netwerke kan meer inligting bekom word. Ons wens julle 'n voorspoedige nuwe jaar en mag julle 4x4 julle nog op vele avonture neem. Karoo groete, Juanie en Len.
Tanya M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie wegbreek.
Oupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Tanya. Thank you for taking the time to give us a review. We wish you and your lovely family a Happy New Year and hope you revisit Oupoort in the near future.
Carol S - Mei 2023
Algehele gradering
A most enjoyable experience.
Lees meerOupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Carol. Thank you for the review. It is heartwarming to know that you guys enjoyed your stay. We hope to see you soon. Warmest Karoo greetings.
Jennifer L - Des 2022
Algehele gradering
Peace for the soul in the heart of the Karoo.
Lees meerOupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Jennifer. Thank you for your review. Much appreciated. It was awesome meeting you guys. It’s such a great feeling when our guests leave the farm and we know they enjoyed it. The Karoo, with its the vastness and sheer beauty, is truly food for the soul. We hope to see you guys again. Keep well.
Alexandra P - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect outdoor retreat.
Lees meerOupoort Eco and Guest Farm se terugvoer
Hi Alexandra. It was lovely hosting you guys. Hope to see you soon when the Karoo flowers are in bloom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom