Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa-huisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Oupa-huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Terence K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence K
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Dit was baie rustig en vredevol. Familie tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Gesin met tieners

Baie lekker gerus en huisie geniet. Dankie Tannie Wilna.

Ons het in kliphuis gebly en was 'n wonderlike tyd, mooi omgewing, skoon en netjies en 'n wonderlike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Stil en lekker. Naby Stilbaai en Riversdal, binne bereik van Mosselbaai en Hartenbos. Ons het stilte kom soek weg van die geraas en net dit gekry, vriendelike gasheer/gasvrou en lekker omgewing. As jy van die natuur en stap hou is dit die plek.

Wilma en Aarto het ons op die hande gedra en alles reg voorberei. Self ekstra vriesgeriewe gereël en 'n kampie sodat ons die honde kon saamvat. Dit is 'n lekker huisie met slaapplek vir 5 mense, die binnebraai kom handig te pas vir winderige dae. Ons het die huisie as basis gebruik om Stilbaai, Gouritzmond, Riversdal, Mosselbaai, Hartenbos en 'n klompie wynplase in die omgewing te besoek. Dit was lekker om na 'n lang dag terug te keer na die stilte en mooie sterrehemel, lekker te braai en vroegoggende ver op die plaaspaaie te gaan stap. Ek het lekker gerus en die familie het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkopplaas, 20 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe6c5ed9fbd533f3573165b2f21a9fa5603b55e62e2efd4d05f6553859770be79679e4dbcb78b8b1886b5596b70c31468e40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Platkopfarm 20 km from Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124707784627 21.319665557962
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem