Oude Eik Gastehuis
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R880R792 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oude Eik Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis wat op 'n skilderagtige kleinhoewe 3 km buite Riversdal geleë is. Die eiendom spog met 'n lieflike uitsig oor die omliggende berge en is bekend vir sy lowerryke tuine wat byna 2 hektaar strek.
Verblyf word in 'n keuse tussen die pragtig ontwerpte Ou Meul-kothuis of 3 gastekamers in 'n aparte gebou gebied. Die geskiedkundige Ou Meul-kothuis is in die 1800's as 'n meul gebruik en is opgeknap in 'n tweeslaapkamerkothuis wat slaapplek het vir 4 gaste. Die aparte gastekamers het slaapplek vir 2 gaste elk en het 'n privaat ingang en badkamer.
Die gastehuis spog met 'n gimnasium, 'n dam en 'n buiteswembad waar gaste kan afkoel of bloot op een van die sonstoele langs die swembad kan ontspan.
Oude Eik se uitstekende ligging maak dit 'n gewilde bestemming vir drawwers, stappers en fietsryers. Dit is ook 'n maklike rit vanaf besienswaardighede soos Riversdal Gholfbaan en Korentepoortdam.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 1
Ligging
- Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Eik Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom