Oude Eik Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Lindi S - Feb 2024
Algehele gradering
A wonderful stopover in beautiful surroundings.
Marga S - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing place, peaceful setting, great hosts.
Lees meerHeloise D - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful place, beautiful surroundings!
Louis J - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike tuine en pragtige plek.
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ané K - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon, tuine is pragtig. Perfekte plek om net te gaan ontspan!
Alanda R - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Alanda R - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Natalie P - Okt 2023
Algehele gradering
The place is so beautiful, it would be wonderful to stay in the warmer months as well, I think, and use the pool and gardens to the max.
Natasia N - Sep 2023
Algehele gradering
Meer as wat jy ooit kan verwag!
Oude Eik Gastehuis se terugvoer
Dankie Natasia. Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier by Oude Eik. Vriendelike groete Dina
Jody F - Sep 2023
Algehele gradering
Paradise on earth, absolute bliss!
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Puik akkomodasie as jy op Riversdal will oorbly vir 'n vakansie of net oornag.
Linda V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en ruim huis, netjies en modern.
Alisha D - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike plek in mooi omgewing.
Joanette W - Apr 2023
Algehele gradering
Droomverblyf
Stefan Johan N - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely and relaxing venue.
Karina M - Apr 2023
Algehele gradering
Geen braai-area, geen TV, geen stoof. Swak WiFi opvangs. Geen opwasbk-area in kombuis.
Oude Eik Gastehuis se terugvoer
Beste Karina. Soos op die Lekkerslaap webtuiste ge-adverteer staan - ons kamers word op kamer alleen-basis verhuur. Dit is nie selfsorg nie. Ek het wel vir my gaste se gerief n yskassie, toaster, mikrogolf en ketel ingesit.
Jy is welkom om volgende keer die serfsorg kothuis te bespreek. Vriendelike groete Dina
Riana K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Annolien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Lees meerLizelle E - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Anne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect rooms in lush surroundings.
Kim F - Feb 2023
Algehele gradering
Place was nice and clean.
Jason T - Feb 2023
Algehele gradering
Setting is beautiful. Accommodation is enchanting, stylish and comfortable. Host was so so friendly and accommodating.
Oude Eik Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Jason
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek waardeer dit opreg. +
Hoop ons sien julle gou weer.
Susan F - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning.
Oude Eik Gastehuis se terugvoer
Beste Susan, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sal altyd ons beste gee.
Hoop om jul weer hier te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom