Otto Relaxing Farmhouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R565, Boshoek, 0300, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Otto Relaxing Farmhouse bied 'n rustige toevlugsoord op 'n lieflike plaas 25 km van Boshoek af. Die plaas is sentraal geleë binne maklike bereik van hoofweë, Sun City Resort, en Rustenburg.
Die verblyf is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n plaashuis met 2 slaapkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n etenstafel. Die sitkamer bied gerieflike slaapplek aan gaste en het 'n TV, kaggel en 'n gesellige sitarea.
Gaste is welkom om in die swembad af te koel of 'n braai buite die eenheid te geniet.
Doendinge op die plaas sluit voetslaan, wildkyk en fietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R565, Boshoek, 0300, Noordwes
- Gaste dink Otto Relaxing Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R565, Boshoek, 0300, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom