Otters' Haunt Full Moon Bush Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 7 Jun 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Cormorant Cabin
- Selfsorg
- Boshouthuisies
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word, en teen 'n ekstra koste van R50 per hond per nag. Die eienaar moet die ras ken en die hond moet met ander honde, personeel en mense gesosialiseer wees.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saamnbring.
Die eiendom gebruik sonkrag en die stelsel is ontwerp om kragverbruik te outomatiseer en saans skakel die stelsel outomaties om 22:30 af. Die stelsel skakel dan elke oggend weer voor 07:00 aan.
Gaste word gevra om hul rol te speel in die bestuur van die sonkrag en herwinning. Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 60, Kopjeskraal, Langs Kopjeskraalweg, Parys, 2050, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom