Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oshoek River Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borain-plaas, 4,5 km vanaf Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Oshoek River Farm bied unieke en rustieke selfsorgverblyf op die Borain-familieplaas sowat 4 km vanaf Vermaaklikheid. Dis die ideale verblyf op die oewer van die Duiwenhoksrivier vir 'n wegbreek saam met vriende of familie.

Dié akkommodasie bied slaapplek aan 3 gaste in 'n houthut. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die sitarea. Gaste maak van 'n gedeelde buitebadkamer met buitelugstorte gebruik. Linne word voorsien,maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hierdie houthut het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n sonkrag-yskas toegerus is. Alle gaste het volle toegang tot 'n buitekombuis wat 'n bykomende tweeplaatstoof en 'n sentrale ontbyttafel het. Daar is ook 'n sentrale braai-area en vuurmaakplek waar gaste saans kan saamkuier. 'n Woonwa met slaapplek vir 2 gaste en kampeerplekke is ook op versoek beskikbaar en moet met die gashere gereël word.

Dié plaas is op die oewer van die rivier waar gaste 'n vinnige duik kan neem of 'n bietjie vis kan vang. Gaste is welkom om hul eie boot saam te bring en dit aan die jetty vas te maak. 'n Kano is ook beskikbaar om te huur as gaste die rivier wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Oshoek River Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oshoek River Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Borain-plaas, 4,5 km vanaf Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oshoek River Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borain-plaas, 4,5 km vanaf Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02d2822118af85c6f724c2b0b2bda5e02ba14ee4ef45faea3d7a60d08799897b502fb39878a7845f17c1e319dac5170191c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Borain Farm 4.5 km from Vermaaklikheid 6671 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.333345644623 21.024905741214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem