Oryx Wilderness Game Lodge and Tented Camp
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en kookware toegerus is. Die leefare lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n privaat swembad en warmbad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 12 word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamp kan slegs deur een groep op 'n slag bespreek word. Die kamp beskik oor 3 tente wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die eerste tent het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde tent het elk 'n dubbelbed en die gaste in hierdie tente deel 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamp het 'n aparte kombuisie met 'n gasyskas en -stoof, eetgerei en breekware. Die hele kamp werk met sonkrag. Daar is braaigeriewe en die geleentheid om te stap en vis te vang (op 'n vang-en-vrylaat-basis) in aangewese areas. Geen kinders onder 12 word toegelaat nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 12 word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R567, Springfontein Plaas, Cullinan, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom