Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Hill Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R505, Hammanskraal, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oryx Hill Safari Lodge is 'n bekoorlike lodge in Hammanskraal, Ottosdal. Dit bied ruim en gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir klein funksies, troues, konferensies en spanbougeleenthede. Die lodge het 'n groot verskeidenheid vrylopende diere insluitend vlakvarke, blouwildebeeste, rooibokke, koedoes, blesbokke, gemsbokke, elande, waterbokke, duikers, kameelperde en sebras.

Verblyf is beskikbaar in 6 lieflike kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die kamers het 2 driekwartbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer se en suite-badkamer het 'n bad of stort.

Elke kamer het ook lugversorging, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die lodge se gemeenskaplike geriewe wat 'n braai-area, kroeg, eetarea en swembad insluit. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oryx Hill Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • R505, Hammanskraal, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Hill Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R505, Hammanskraal, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ed426fb8ca72be09b7b9f061071ea1f522739d2f5a3490c5cbd55b5a4492eab3866c26ad2bf64a3b605b16f75e544b354a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R505 Hammanskraal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.785896198409 25.95888953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem