Oriole Bush Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanniedoodstraat 593, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oriole Bushveld Cottage is 'n lieflike kothuis in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur bosveld omring word. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Die kothuis beskik het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. 'n Buitestort is ook beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel.
Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek, 'n etenstafel en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Oriole Bush Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Riette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 11
Maande gelys 9
Ligging
- Kanniedoodstraat 593, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Oriole Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanniedoodstraat 593, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Geen kinders onder 12