De Bos Huijs
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Saffron- en Formosa-straat, Stormsriver, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
De Bos Huijs is in die hartjie van die Tsitsikamma-woud en bied 'n ononderbroke uitsig op die bekende Stormsrivierpiek. Die kothuis bied die geleentheid om die natuurskoon rondom die eenheid in stilte en privaatheid te geniet.
De Bos Huijs beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en daar is lugversorging in al die slaapkamers en in die sitarea. Daar is elektriese komberse op elke bed in die wintermaande. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n bad.
Die oopplan-sitarea het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n enkelbed. Daar is 'n mikrogolf, ketel, 2 yskaste, 'n oond, 'n gasstoof en oorgenoeg plek in die kaste in die kombuis.
Slaapplek
’n Bespreking by De Bos Huijs sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Saffron- en Formosa-straat, Stormsriver, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink De Bos Huijs het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Saffron- en Formosa-straat, Stormsriver, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom