Orchard Guest House
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
-
Vanaf
R700R595 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Orchard Guest House is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié eenheid is naby verskeie sentrums waaronder die Rosepark Hospitaal, Mediclinic, plaaslike winkelsentrums, die sportstadions en die Bloemfontein Skougronde.
Verblyf is beskikbaar in 8 kamers. Al die kamers is en suite en het 'n TV met DStv, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan 'n komplimentêre ontbyt in die eetarea geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die sleutels en afstandbeheer sal aan gaste voorsien word wat eers laat terugkom.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
- Gaste dink Orchard Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat