Orchard Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Stanley V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs gehad.
Orchard Guest House se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het en dat ons ontvangs aan jou verwagtinge voldoen het. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Avela A - Apr 2024
Algehele gradering
Awesomeness.
Orchard Guest House se terugvoer
We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us! Thank you for choosing our guesthouse. If there's anything we can do to make your next visit even more enjoyable, please don't hesitate to let us know. We look forward to welcoming you back in the future!
Stephanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike ontvangs en diens. Uitstekend sal verseker aanbeveel.
Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese en kleinerige eenheid.
Lood M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het dit geniet.
Orchard Guest House se terugvoer
Dit is goed om te hoor dat jou verblyf aangenaam was! Ons is bly dat jy die nabyheid van die sentrum geniet het. Baie dankie vir jou terugvoer!
Poline M - Des 2023
Algehele gradering
Our stay was pleasant and enjoyable.
Kassiem A - Des 2022
Algehele gradering
Restful.
Orchard Guest House se terugvoer
Thank you, Mr Kassiem.
We would love to host the 2 of you again. You are heart-friendly people, and it was a pleasure to host you.
Kind Regards,
Orchard Guesthouse
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Mauritz B - Jun 2022
Algehele gradering
Bedagsaam en vriendlike diens.
Freddie E - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, gasvry en skoon. Prys te hoog vir wat jy kry.
Jacques V - Sep 2019
Algehele gradering
Bekostigbare akkommodasie met alles wat jy nodig het met sentrale ligging wat my taak vergemaklik om vinnig en betyds my afsprake na te kom.
Lees meerOrchard Guest House se terugvoer
Goeiedag Jacques,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer na jou verblyf hier by ons. Ons is regtig bly dat jy dit geniet het. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak en alles wat ons in die gastebedryf aanpak tot die beste van ons vermoëns te doen.
Ons hoop dat jou besoek in Bloemfontein asook Kimberley positiewe reaksie gehad het.
Alle sterkte en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien!
Groete
Jackie en Riaan
Garth L - Mei 2019
Algehele gradering
Quality accommodation. 1 of the best Bloem has 2 offer.
Orchard Guest House se terugvoer
Good day Garth,
Thank you for your review.
So glad you had a comfy stay with us.
Hope to see you again in future!
Have a lovely day,
Regards
Jackie
Martin V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese plek. Ons het lekker hier oorgeslaap.
Orchard Guest House se terugvoer
Mnr. Venter,
Baie Dankie vir die terugvoering.
Bly jul het 'n aangename verblyf gehad by Orchard Gastehuis.
Mag jul 'n geseende week he.
Groete
Jackie
Carin D - Mrt 2019
Algehele gradering
Redelik gemaklik.
Orchard Guest House se terugvoer
Goeie naand Mev.Dreyer,
Dankie vir die terugvoering.
Ons vra onverskoning vir jul onaangename ervaring.
Ons plaas wel een handdoek per gas in elke kamer, ons sou met graagte vir julle ekstra handdoeke gegee het indien jul sou vra.
Ons streef om ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ons verkies dat enige 'situasie' dadelik aan ons gerapporteer word - aandag kan dus dadelik daaraan gegee word tydens u verblyf.
Dankie
Groete
Jackie
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Orchard Guest House se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir jul resensie, waardeer.
Baie bly dat jul die verblyf geniet het.
Hoop om jul weer te akkommodeer in toekoms!
Groete
Jackie en Riaan
Virginia K - Feb 2019
Algehele gradering
The place is so welcoming and the staff is friendly. I had a peaceful stay.
Orchard Guest House se terugvoer
Hello Virginia,
Thank you for rating us, much appreciated.
So glad you had a wonderful stay.
Take care!
Regards
Jackie and Riaan
Meyer V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en vriendelik.
Mariette R - Mrt 2018
Algehele gradering
Kamers volledig en gerieflik toegerus.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Alice O - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Petro P - Des 2016
Algehele gradering
Maklik om te kry. Skoon en netjies.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Nelmari B - Aug 2016
Algehele gradering
Dis die plek om te wees!
Nelius V - Aug 2016
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly by Orchard.
Jan M - Mrt 2016
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf en vriendelike diens.
Jw K - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en baie tuis gevoel.
Rebecca M - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Martin S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Neil M - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rika M - Sep 2015
Algehele gradering
Het lekker gebly, rustige en sentrale area.
Caretha R - Aug 2015
Algehele gradering
Absoluut perfek. Ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.
Nienke B - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf!
Suzelle S - Jun 2015
Algehele gradering
Puik!
Cobus C - Mei 2015
Algehele gradering
Excellent.
Tania L - Mei 2015
Algehele gradering
Lekke!
Mike U - Apr 2015
Algehele gradering
Goed!
Awie En Anna-marie H - Mrt 2015
Algehele gradering
Lieflik!
Menwil G - Feb 2015
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, baie vriendelike mense.
Alan B - Nov 2014
Algehele gradering
Fantasties en gasvrye ontvangs.
Albie C - Okt 2014
Algehele gradering
Was baie lekker!
Jannie L - Okt 2014
Algehele gradering
Enjoyed the over night stay
Judy L - Sep 2014
Algehele gradering
They were very accommodating
Hans B - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekker akkommodasie en gasvryheid met alles wat jy wil hê onder een dak.
Carlo R - Jun 2014
Algehele gradering
Het heerlik gebly! Sou graag 'n yskassie in die kamer wou gehad het.
Andries B - Jun 2014
Algehele gradering
Aangenaam en gesellig.
Iselda M - Mei 2014
Algehele gradering
Al wat teleurstellend was, is die ekstra wat betaal moes word vir ontbyt.
Lauren V - Mrt 2014
Algehele gradering
Awesome place to stay and very accomodating people, loved it
Lg P - Mrt 2014
Algehele gradering
Wonderlik, baie dankie!
Marieka C - Mrt 2014
Algehele gradering
Mense was baie vriendelik, alles was netjies en het lekker geslaap
Miranda P - Mrt 2014
Algehele gradering
Everything we needed
Rinda R - Mrt 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Callie T - Feb 2014
Algehele gradering
Lekker gebly - sentraal geleë en maklik bereikbaar.
Amanda N - Des 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf en baie vriendelike gasheer.
Trudi L - Des 2013
Algehele gradering
Goeie nagrus in 'n baie warm Bloemfontein!
Carlo R - Okt 2013
Algehele gradering
Baie vriendelik, heerlik geslaap en uitstekende verblyf. Sal weer daar slaap!
Eian R - Sep 2013
Algehele gradering
Asolutely magic!
Michelle S - Aug 2013
Algehele gradering
Felt very welcome.
Andre M - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam. Mense baie vriendelik.
Liang X - Jul 2013
Algehele gradering
Very cool place. Clean and Comfort.
Alan B - Jul 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam.
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom