Orange Breeze Self-Catering Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Eenheid baie goed toegerus en keurig versier.
Esmerelda F - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, private en uitstekend.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Esmerelda
Dis darem altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf geniet het, en sulke mooi terugvoer skryf oor ons plekkie. Baie dankie, ons waardeer dit vreeslik baie.
Elzibie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en veilige akkommodasie.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Elzibie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.
Albie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Koel, ruim en gemaklik.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Albie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit vreeslik baie.
Chantel S - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Chantel, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Morne N - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Morné, baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons plekkie. Ons waardeer dit baie.
Astrid V - Feb 2024
Algehele gradering
Great place when you want to visit Augrabies Falls NP.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Astrid, thank you very much for your positive feedback.
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig. Beste oornag plekkie in Kakamas.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Angelique
Baie dankie vir jou resensie.
Magda C - Sep 2023
Algehele gradering
Voel soos huis.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Magda
Wat 'n vreugde is dit nie om sulke goeie terugvoer te kry nie. Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeur.
Gerhard V - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon en ruim.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Gerhard, baie dankie, ons waardeer jou resensie oor ons plekkie.
Lucelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese rusplek op die langpad!
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Lucelle
Baie dankie vir jou resensie.
Niekie V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld. Netjies, modern en skoon met alle nodige geriewe.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hallo Niekie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons eenheid. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is.
Louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en slaap heerlik op die gemaklike bed.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Louise
Wat 'n lekker manier om mens se dag te begin as mens sulke positiewe terugvoer kry. Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie wat jy geskryf het. Julle is enige tyd meer as welkom om weer by ons te kom bly.
Phillip G - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie goed toegerus met alles wat nodig is.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Phillip
Baie dankie vir jou goeie resensie oor Orange Breeze. Ons waardeer dit tog so wanneer ons gaste ons plekkie gelukkig verlaat.
Frik B - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag op pad terug Kaap toe.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Frik, ek hoop julle het die toer geniet.
Dons K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Dons
Baie dankie vir jou terugvoer oor Orange Breeze. Ons eenheid se beskrywing wys dat ons plekkie eintlik meer geskik is vir 'n gesin met klein kinders aangesien hulle op 'n slaapbank in die leefarea gaan moet slaap. Maar jy is reg, ek sal die beskrywing van die badkamer meer duidelik moet maak wanneer gaste wil bespreek.
Marlene F - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het en veilig!
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Marlene
Baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Ek waardeer dit opreg.
Polke B - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, skoon, privaat en gemaklik.
Lees meerOrange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Polke, hoe lekker is dit om sulke goeie terugvoer te kry. Wat 'n voorreg om sulke oulike gaste te kon akkommodeer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Charlene P - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en behulpsaam.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Charlene
Baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon help met die badjie. Jammer oor die handdoeke, ons sit gewoonlik 4 uit, sal seker maak die skoonmakers maak nie weer so fout nie.
Forika M - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Forika
Baie dankie vir jou resensie, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Johan J - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking in die woonstel.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Johan
Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gerus het. Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.
De Wet M - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Dewet, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer.
Hennie D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker oornagplek!
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Hennie, baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is.
Rynie P - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut die beste en skoonste verblyf. Waarde vir geld. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Rynie, vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoering oor ons plekkie. Dis vir ons die grootste plesier om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en het baie lekker daar geslaap.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Nicoline, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Dawie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plek is uiters netjies en baie mooi.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Dawie
Baie dankie vir jou resensie oor ons eenheid. Ja, ek kan dink dat die een badkamer effens moeilik kan wees, dis hoekom ons die plekkie eerder bemark vir 'n paartjie of gesin met klein kinders. Maar ons het ook al vele kere 4 x volwassenes uitgehelp wat dringend verblyf nodig gehad het. Ek moet dalk eerder meer klem lê op die advertensie dat dit meer vir 'n gesin bedoel is. Baie dankie vir jou insette, ek sal defnitief daarop let.
Janine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Privaat, netjies, koel, wonderlik!
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Johan, dis darem altyd lekker om ‘n goeie terugvoer te kry. Ek is baie bly dat julle die tydjie geniet het. Veilig reis.
Coenie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Was aangenaam al was daar load shedding en solar was in plek. Rustige, kalm atmosfeer.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Coenie, baie dankie vir jou resensie, ek is bly as julle lekker gebly het. Dankie, ons sal na die foutjies kyk.
Marizane M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Marizane
Baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle tevrede was en lekker gebly het.
Madelein B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Madelein, baie dankie vir jou resensie oor ons eenheid. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede huis toe is.
Chantelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Chantelle, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede hier weg is.
Madri D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en luuks.
Cisca O - Des 2022
Algehele gradering
Lekker.
Selma V - Des 2022
Algehele gradering
Baie tuis gevoel. Wasmasjien 'n wenner!
Johann G - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, ten volle toegerus en goed geleë.
Magde S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was regtig aangenaam om by Orange Breeze te kuier.
Janus L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Alida A - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies en skoon.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Alida
Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit vreeslik baie.
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Johan, ek is baie bly dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.
Heidie V - Aug 2022
Algehele gradering
Alles is keurig en smaakvol. 'n Juweel van 'n plek.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Heidie, baie dankie vir jou aanbeveling. Ek is baie bly dat julle dit geniet het by ons.
Riana S - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Riana, baie dankie, dis altyd lekker om sulke goeie terugvoer te hoor.
Marlon T - Jul 2022
Algehele gradering
Puik.
Shareef B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekke.
Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer
Hi Shareef
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom