Oppiberg Guesthouse
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 720R2 790 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Oppiberg Guesthouse is ‘n selfsorgvakansiehuis met 'n uitstekende uitsig oor die Krokodilrivier en op die omliggende berge. Dis naby Hartbeespoort en bied staproetes tussen inheemse suikerbos vir die avontuurlustiges.
Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad. Dié kamer lei na ‘n lieflike buite stoep. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het ‘n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede badkamer het ‘n stort. Daar is ook ‘n enkelslaapbank in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, gasstoof en mikrogolf. Die eetkamer het 'n 6 sitplek eetkamertafel area. Die ruim leefarea het ‘n sitkamerstel en lei na die stoep met ‘n panoramiese uitsig op die berge en oor die rivier.
Gaste het toegang tot die rivier en doendinge in die omgewing sluit gholf, abseil, swem, visvang, piekniek, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, riviervlotvaart, bootvaarte en warmlugballonvlugte in.
Slaapplek
’n Bespreking by Oppiberg Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Greta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 4
Ligging
- Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Oppiberg Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Broederstroom Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom