Oppi Rivier Kampersrus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oppi Rivier Kampersrus is sowat 10 km vanaf Mbombela (Nelspruit) geleë en bied verblyf op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring. Dié verblyf is perfek vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie in die bosveld soek.
Dié kamp bied slaapplek aan 4 gaste in 'n keuse van 4 verskillende staanplekke. Elke staanplek sluit geriewe soos 'n ingeboude braai en groen gras in. Hierdie staanplekke bied verblyf op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring. Gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette is beskikbaar. Daar is ook buite-wasbakke waar gaste water kan kry.
Dié kamp is naby die Krokodilrivier, oulike plaasstalletjies, visvangplekke, voëlkyk en staproetes. Gaste kan die Krugerwildtuin, Mbombela-stadion en vele meer besienswaardighede 'n kort entjie se ry weg verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Anin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi Rivier Kampersrus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom