Oppi Plaas by die See
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi Plaas by die See is op 'n plaas in Stilbaai en bied 'n gerieflike verblyf in 'n plaas-opset.
Donkiedam eenheid is beskikbaar met slaapplek vir 1 tot 5 gaste.
Die Kleinhans-gesin boer met volstruise, beeste, perde, skape en miniatuur donkies, ons vra dat gaste asb. die diere respekteer.
Miniatuur donkies kan geborsel en getroetel word op navraag.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aletta Gesina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi Plaas by die See het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom