Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Draai

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Oppi Draai
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nada V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nada V
Enkelreisiger

Meer as waarde vir geld.

Het lekker geslaap, bed was in goeie kondisie, hulle maak seker jy het alles wat jy nodig het vir 'n baie goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en baie goed geleë. Ons sal vir seker weer daar bly.

Die verblyf en ontbyt was besonders lekker. Ons het sommer met die aankoms tuis gevoel. Het elke oggend moeite gedoen met 'n heerlike ontbyt. Sy en haar man het ons regtig baie welkom laat voel. Die kamer is goed toegerus, baie gerieflik en baie goed geleë vir die KKNK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie P
Saam met vriende

Onvergeetlik, onbeskryflik.

Dis die mees fantastiese plek om te bly. Ongelooflike gasvryheid. Ek is 'n atleet wat die Kango-marathon gehardloop het, maar kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Beste gasvrou ooit. Onvergeetlike ervaring. Gaan beslis vir altyd daar kuier. Die borrelbad was heerlik vir daardie seer spiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Gesin met klein kinders

Ons het 'n lekker, rustige aand gehad.

Baie oulike verblyf, netjies en 'n lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met vriende

Oppad Meiringspoort halfmaraton toe.

Alles was baie lekker, die enigste ding wat sleg was, is dat daar nie genoeg warm water vir my en my vriendin was nie. Nadat ek in baie min water gebad het, was daar niks warm water vir haar nie en moes ons 'n ketel kook sodat sy net in 'n bietjie water kon bad. Ek kan nie dink dat 4 mense daar sal kan slaap en bad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Knus, maar aangenaam.

Geriewe is skoon en netjies, en die borrelbad is 'n lekker bonus! Die kamer het als wat mens nodig het, maar 'n kombuisie sal gepas wees om dit 'n goeie self-catering plek te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Pieter
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Al my eenhede het kombuis geriewe.
Hoop ons sien julle weer.
Oppi draai groete

Oppi Draai
Philippina Mhatina (stienie) A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippina Mhatina (stienie) A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, aangenaam en professioneel.

Sal terugkeer sonder huiwering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie Dankie Stienie / Jerry
Ons hoop om julle weer te sien volgende jaar met KKNK.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Amanda,
Oppi draai

Oppi Draai
Tarryn J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tarryn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam, 'n teleurstelling en baie onprofessioneel.

Ons het hierdie spesifieke plek bespreek omdat die foto's so pragtig gelyk het. Toe ons daar aankom, was die verkeerde kamer aan ons geallokkeer. Ek het bespreek vir twee mense, maar hulle het die kamer vir een reggemaak. Ons het ook hierdie gastehuis gekies omdat dit lekker warm in Oudtshoorn sou wees, maar toe ons daaroor vra, toe word daar gesê dat die swembad te vuil is en dat die water baie koud is. Die lugversorger het nie gewerk nie en so ook nie die badkamerlig nie. Ons het besluit om liewer dan elke dag nie by die gastehuis te spandeer nie, maar net om daar te slaap. Die kantoor wat reg langs die kamers is, het ook nie veel gehelp nie, want ons was wakker gemaak deur kantoorpraatjies langs ons venster, vroeg in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Taryn
So jammer dat jy sooo skynheilig is
Julle was lank voor inboek tyd hier
Oorspronklike kamer was nognie gereed op daardie stadium nie en jou man het nadat Ek die kamer wat Julle geboek het verkies om in kamer te bly wat Ek Regge maak het vir een
Daar het net n handdoek en lekker op bed gekort
Aircon werk het dit pas nagegaan
As n lig nie gewerk het nie was dit a.g.v load shedding
Daar was voorziening gemaak vir alternatieve lig in elke kamer tydens load shedding
Ons het die twee nagte wat Julle hier geslaap het gewag tot na tien voor ons kantoor oopgemaak het soggens
Julle was dan al wakker want Ek kon hoor Julle bad
Elke swembad het soms TLC nodig en ongelukkig kan Ek nie bepaal wanneer swembad additionele aandag nodig het nie
My swembad water is Baie koud daarom is my swembad al toe vir die seisoen
Net jammer Julle kla op die plat vorm
Ek het toe Julle gister Ry gevra of Julle tevrede was met alles
Jy het my in die oe gekyk en bevestig Julle was Baie tevrede
So jammer dit was toe nie die geval nie maar dat jy nie die ordentlikheid het om dit met my te bespreek nie
Amanda Kalp
Oppi draai

Oppi Draai
Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Enkelreisiger

Absolute waarde vir geld.

Oppie Draai is 'n baie goeie keuse vir die reisiger wie 'n plek soek om in Oudtshoorn te bly. Die ontvangs is vriendelik en die gashere doen alles in hul vermoe om die plek so gerieflik as moontlik te maak. Alle toebehore is beskikbaar en die ligging uitstekend. Dis die moeite werd om by Oppie Draai oor te bly. Definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Middag Daniël
So lekker om so 'n positieve terugvoering te kry.
Baie dankie.
Dit was so lekker om jou te ontmoet en so lekker te kon gesels
Oppi draai Groete
Frans en Amanda Kalp

Oppi Draai
Ilona O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona O
Gesin met tieners

Veilige verblyf, alles wat ons nodig gehad het.

Ons is vriendelik ontvang by die gastehuis. Die blyplek het alles wat ons nodig gehad het. Lekker, gesellige buite-area om te braai. Het die ekstra's wat by die kamer was, baie waardeer - daar was 'n 5L-water, klein botteltjies water en coke in die yskas, asook ligte 'snacks' in die kamer beskikbaar. Dit is sulke klein goedjies wat 'n groot impak maak om mens nog meer welkom te laat voel. Net jammer ons het nie kans gehad om die borrelbad uit te toets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie Ilona, vir die waardevolle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Amanda Kalp
Oppi draai

Oppi Draai
Chantelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not for us.

We won't be back, we felt very isolated and expected more room to move.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Chantelle,
Thank you for the feedback.
Oppi draai

Oppi Draai
Etienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Enkelreisiger

Gasvryheid, waarde vir geld, privaatheid.

Plattelandse gasvryheid, diens met 'n glimlag. Ontbyte is bo-baas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Etienne
Baie Dankie vir jou waardevolle pragtige gesondheid en terugvoering
Hoop ons Sien jou weer in die toekoms
Ek mis die geselsies met ontbyt
Oppi draai Groete

Oppi Draai
Lloyd J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service. Highly recommended, real value for money.

The owner is friendly and goes out of her way to make your stay as comfortable as possible. The property is very secure. The room was comfortable, clean and we had everything we needed. We highly recommend Oppi Draai and will definitely stay over again on our next holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Thankk you so much for the valuable feedback
Will surely looking forward in welcoming you again
Regards
Amanda
Oppi Draai

Oppi Draai
Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

Pragtige, skoon kamer met alle benodigdhede. Goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie Dankie Erika vir die waardevolle terugvoer
Hoop Ek sien Julle gou weer
Groete
Amanda
Oppi Draai

Oppi Draai
Adele K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts, attention to detail and went the extra mile.

Wonderful accommodation. I would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Thanks, Adele for the great review
Please visit again.

Oppi Draai
Annaretha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid in die Karoo.

Ons het heerlik by Oppi Draai gebly. Die swembad en lugversorger het ons gered van die Oudtshoorn se Januarie hitte. Alles was mooi skoon en netjies en die kombuisie is ten volle toegerus vir 'n vinnige maaltyd. 'n Positiewe aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie Annaretha.
Ja, dit was voorwaar warm.
Baie dankie vir die positieve terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Oppi Draai groete

Oppi Draai
Nicole S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie aangename tyd gehad. Vriendelike personeel en warm verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A
Gesin met tieners

Baie veilig en rustig.

Ons was baie verras met die gaste huise en sy kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie julle vir die wonderlike terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Oppi draai groete

Oppi Draai
Lizel K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K
Gesin met tieners

Baie gerieflik!

Baie gerieflik en lekker plek, net 'n issue gehad met 'n hondjie wat heeltyd by ons kamer/swembad blaf. Ek was in die middel van 'n eksamen, so nee nie vir iemand wat totale rustigheid soek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra omverskoning vir die ongerief. Die gastehuis is nie diere-vriendelik nie en verleen hom nie hiertoe nie. Die hondjie waarna ek verneem u verwys, was net tydelik daar. As dit 'n groot steurnis was, sou ek dit waardeer het as u dit onder ons aandag gebring het sodat ons die situasie dadelik kon hanteer/aanspreek. Die situasie is 'n geisoleerde geval en sal nie weer kan gebeur nie, aangesien die hondjie nou elders is. Hoop die res van die familie het die fasiliteite geniet. Lekker dag.

Oppi Draai
Carmen P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, waarde vir geld, mooi.

Fantastiese ervaring. Ons laaste stop op ons wittebrood en ons was verwelkom met vonkelwyn op ys en ons eie private Jacuzzi. Jolinda is baie vriendelik en het werklik uit haar pad gegaan vir ons. Dit het ons reis beslis op 'n hoë noot afgesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Carmen,

Dit was vir ons so lekker om julle by Oppi Draai te he. Ons wens is dat julle huwelik baie geseend sal wees. Kom kuier gerus enige tyd weer. Vriendelike Groete, Jolinda.

Oppi Draai
Joël M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Joël M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet. Peaceful. Very intimate.

The Jacuzzi was excellent and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Thank you for your review, Joel. Please come and visit us again.

Oppi Draai
Alicia Schoeman S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia Schoeman S
Gesin met klein kinders

Clean and neat.

Friendly, neat and tidy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en netjies.

Vriendelik, netjies en op sy plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Thank you for your feedback. We enjoyed having you as our guests.

Oppi Draai
Werner S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry en tuis.

Oppi Draai is waarlik een van 'n soort. Almal daar is ongelooflik vriendelik en het seker gemaak dat ons paar dae daar soos huis voel. Alles was baie netjies en skoon en daar is soveel klein touches wat dit ekstra spesiaal gemaak het. Aan Jolinda en haar span, baie dankie dat jul gehelp het met my surprise partytjie. Die moeite wat jul gedoen het word hoog op prys gestel. Wat 'n amazing span. Sal julle beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Werner,

Dit is vir ons so lekker om julle altyd hier te he. Kom kuier asb enige tyd.

Oppi Draai
Werner S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Vriendelike ontvangs en het seker gemaak dat alles reg verloop. Geriewe is baie netjies en kan met eerlikheid sê ek sal weer van Oppi Draai gebruik maak. Wondelike diens en waarde vir kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer Werner. Dit was so lekker om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.

Oppi Draai
Elricka D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elricka D
Gesin met tieners

Groot bederf en gerieflik!

Ons het heerlik gebly! Gasvryheid en onverwagse bederfgoed was 'n bonus! Jolinda en haar span het seker gemaak dat ons als het wat ons nodig het. Sy was so behulpsaam met inligting oor die omgewing en enige ander vrae. Ons sal beslis hierdie verblyf aanbeveel en weer hier bly as ons Oudtshoorn besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit is vir ons so lekker om sulke goed te hoor. Hoop julle kom kuier weer. Die skool vakansie is om die draai.

Oppi Draai
Charnelle N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Wonderlike diens en akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende plek vir 'n wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Divan D
Saam met vriende

Fantastic.

Dis lekker, swembad is n baie lekker in die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ho D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ho D
Saam met vriende

Presies wat ons nodig gehad het en meer.

Die plek is onberispelik skoon en netjies, die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie ruim en goed, nee besonder goed toegerus. Baie dankie vir 'n lekker verblyf en die beste ontbyt! Ons sal weer kom om so bederf te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Ho D,
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Lekker om nuwe vriende te maak.
Julle is altyd welkom.
Jolanda's

Oppi Draai
Cindi F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi F
Saam met vriende

Dis baie tuis.

Dit is 'n baie mooi plek, mense is wonderlik en sal graag weer wil gaan met my gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Cindi

Dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle is altyd welkom.

Groete
Amanda Kalp
Jolanda's

Oppi Draai
Gershwin S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best value for money and service was great.

We had an awesome time. Great service and the place looks great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste waarde vir geld en die diens is uitstekend.

Wat 'n ongelooflike tyd. Fantastiese diens en die plek lyk goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Gershwin

Baie dankie vir die waardevolle terugkeer. Ons hoop ons sien julle weer volgende jaar

Amanda

Oppi Draai
Nicola M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M
Saam met vriende

Meer as die geld werd.

Ek sal geen ander plek gaan bly as hier nie. Dit is absoluut waarde vir geld. Diens is uitstekend en baie netjies, selfs die kroegie se inhoud is gratis! Ontbyt is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Môre nicola,

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle sal altyd meer as welkom wees.
Hoop ons sien julle gou weer.

Amanda Kalp,
Jolanda's B&B

Oppi Draai
Rhodene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhodene V
Gesin met klein kinders

Sien die sterre!

Fantastiese diens, sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Rhodene en Familie
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Julle was sulke lekker stil gaste, Hoop ons sien julle gou weer.

Amanda en Frans Kalp

Oppi Draai
Tilana C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana C
Enkelreisiger

Rustig, veilig en baie professioneel.

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer, voel soos huis en Amanda is 'n juweel mens. Ek het baie lekker gebly en gerus, sal definitief weer daar bespreek as ek in Oudtshoorn draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Talana
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom.
Frans en Amanda Kalp.
Jolanda's B&B

Oppi Draai
Johan G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Enkelreisiger

Lekker gemaklike atmosfeer met hope gasvryheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Dankie vir die waardevolle terugvoer Johan.

Frans en Amanda Kalp

Oppi Draai
Steyn V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en gekuier.

Helaas 'n gastehuis wat weet waaroor dit gaan. 'n Gastehuis met volle DStv, verversings in die kamer sonder 'n pryslys by van wat dit gaan kos, en moet hoor dit is gratis! Regtig 'n plek om aan te beveel, maar wees gewaarsku, jy gaan moeilik weggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Middag Steyn.
Voorwaar heerlik gewees om julle te ontvang.
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Frans en Amanda Kalp

Oppi Draai
Sticks S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sticks S

Waarde vir geld.

Ons was ses in die groep en het die verblyf werklik geniet. Die feit dat 'n swembad en borrelbad beskikbaar was asook 'n braaiplek met gepakte hout het dit laat voel soos 'n lekker vakansie. Ons was regtig beïndruk met die ete en kon nie glo dat al die ekstra eetgoed en drinkgoed in die yskas reeds ingesluit was in die prys. Ons sal weer daar gaan uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Middag Sticks en gesin
Ag, dit was so lekker om julle te ontvang. Ons is bly julle het alles geniet en ons hoop ons sien julle weer volgende jaar met die maraton, of dalk gouer.

Groete, Frans en Amanda Kalp.

Oppi Draai
Vusi M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vusi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

Very nice stay. Lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis min dat 1 nag se akkommodasie soos 'n vakansie kan voel.

Ons was vriendelik ontvang en dit was vir seker een van die beste blyplekke wat ons ervaar het in Oudtshoorn. Die akkommodasie eenheid was netjies, skoon en het alles en meer gehad wat ons kon voor vra. Ons gashere het die ekstra myl gegaan en ons ontbyt selfs later bedien soos versoek. Ons het daar aangekom soos vreemdelinge maar gevoel soos ou vriende toe ons die volgende dag vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Diana
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Amanda en Frans Kalp

Oppi Draai
Basjan W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basjan W
Enkelreisiger

Heerlik gerus in 'n veilige omgewing.

Die verwelkomingsmandjie was 'n treat! Dankie! Kamer was ruim genoeg vir my behoeftes met alles daarin wat nodig was. Omgewing was baie stil en rustig. Die liggies in die aand was net so pragtig. Skoon en netjiese kamer met 'n bed wat baie lekker slaap. Ek gaan vir seker weer daar oornag indien ek Oudtshoorn toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Beste Elfriede,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons sien jou graag weer. Hoop jy het toe goed gekwalifiseer.

Groete,
Amanda Kalp

Oppi Draai
Tinki M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinki M

Baie moeite en behulpsaam.

Goeie waarde vir geld. Heerlik gekuier en gebly. Goeie ontbyt. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Beste Tinki,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer ontvang, julle is regtig 'n aangename familie.

Groete,
Amanda Kalp

Oppi Draai
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M

Gesellig.

Netjiese verblyf. Gasvrye eienaars. Gesellige braai en kuier area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Hi Yolandi,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te sien. Amanda

Oppi Draai
Leon C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wêreldklas van begin tot einde.

Ons was verwelkom deur Frans en Amanda en van die aankoms totdat ons vertrek het, het hulle alles gedoen on ons tuis te laat voel. Die verwelkomings mandtjie in die kamer en alles wat gratis aangebied was in die yskas, was meer as enige iets wat ons al ooit teëgekom het. Die fasiliteite was skoon, netjies en dienlik. Die ontbyt was gelykstaande aan enige hotel plus die persoonlike diens het dit meer spesiaal gemaak. Dit was heerlik stil en baie aangenaam. Hierheen sal ons weer kom en almal vertel van hierdie juweel van 'n kuierplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Leon, baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Julle sal altyd as vriende terug ontvang word.

Oppi Draai
Marisa V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met uitstekende gasvryheid van eienaars.

Waarde vir geld verblyf, baie netjies en die eienaars - Amanda en Frans, is baie vriendelik! Heerlike verskeidenheid van ontbyt is elke oggend voorgesit en ons kon heerlik in die Jacuzzi ontspan. Amanda en Frans het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en moeite gedoen met alles. Lekker bederf in kamers met spa-bad en ook gratis mini-bar! Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Mariska, Dirk en kinders,

Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die pragtige waardevolle terugvoer

Frans en Amanda

Oppi Draai
Denise H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Enkelreisiger

Wow, die beste wat ek al ervaar het en sal beslis aanbeveel.

Hulle bied baie gerieflike en netjiese verblyf. Baie veilig en minute se ry van die sentrale besigheidsentrum en restaurante. Sal beslis aanbeveel, hetsy vir oornag verblyf of verlengde besoek aan Oudtshoorn. Baie vriendelike eienaars. Doen baie moeite om mens welkom te laat voel. Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering, dit was lekker om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Groete,
Amanda en Frans

Oppi Draai
Adel J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel J
Gesin met klein kinders

Verblyf by Jolanda's B&B was die hoogtepunt van ons besoek aan Oudtshoorn.

Ek sal Jolanda's B&B enige dag aanbeveel. Die gasvryheid was wonderlik. Die eenheid is toegerus met enigiets wat jy moontlik sou benodig. Al die fyner detail en ekstras wat mens laat welkom voel is ongelooflik. Baie dankie Amanda en Frans vir 'n fantastiese verblyf. Ons sal die ervaring vir seker nog lank onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Goeiemôre Adel en Tom,

Baie dankie, dit is so lekker om nuwe vriende te verwelkom.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Frans en Amanda

Oppi Draai
Thembi M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay, it's nice, clean and cosy.

The place is really nice for a weekend away from the city blues and stress.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Good day Thembi,
Thank you for your review.

Oppi Draai
Tracy M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Beste B&B-verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Beste Tracy,

Baie dankie vir jul terugvoering. Julle kan enige tyd weer kom kuier.

Groete,
Amanda

Oppi Draai
Henk M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M
Enkelreisiger

Verblyf en diens was onverbeterlik!

Die eienaars van Jolanda's B & B and Self-Catering het spesiale moeite vir my as gas gedoen en het regtig die 2de myl gestap om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Wonderlike gas, is altyd welkom, dankie Pricilla.

Oppi Draai
Adéle S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uiters aangenaam en baie verwelkomend.

Uitstekende diens en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Adele, dit was aangenaam om julle hier te ontvang.

Oppi Draai
Michelle F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Gesin met klein kinders

Ontspanning.

Heerlike gesellige plekkie! Mense is gasvry en vriendelik! Beslis 'n moet om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Goeiedag Michelle,

Baie dankie vir die terugvoering asook verwysing ons hoop ons sien julle gou weer.

Oppi Draai
Marizane M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M
Besigheidsreis

Baie goed toegerus en verseker akkommodasie om aan te beveel.

Wonderlike atmosfeer en vriendelike personeel. Gastehuis is volledig toegerus met ekstra's, wat 'n gas meer tuis laat voel. Voorwaar akkommodasie wat vir enige geleentheid aanbeveel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi Draai se terugvoer

Baie dankie Gregory.
Ek waardeer die terugvoering.
Ek sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Oppi Draai
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizenstraat 21, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd32e6cc0903d87fb60853a5d7709dbdc529991bb97c88f46982b98d3ea48e2fe17a4e586c37bcf090ecc309ff176b889e79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 21 Oosthuizen Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.608027420921 22.197611778975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem