Op Die Wal
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet 1
- Selfsorg met ablusiegeriewe.
- Chalet 2
- Selfsorg.
- Chalet 3 of 4
- Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletpapier en skottelgoedseep saambring.
Beddegoed is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom