Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorgenoeg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Oorgenoeg
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, sal weer besoek.

Baie lekker gebly. Vergenoeg uit die dorp vir stilte en naby genoeg om gou te ry. Baie gasvry en ons het baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa R
Saam met vriende

Ontspanne atmosfeer.

Wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Saam met vriende

Kalmte, stilte, vrede.

Ons het ons tyd by Oorgenoeg baie geniet. Die stilte en natuurgeleide was presies wat ons nodig gehad het. Die beddens en kussings was gemaklik, die stort was perfek, en die houtvuurwarmbad was 'n hoogtepunt. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Oorgenoeg was die regte keuse vir 'n wegbreek van ons besige stadslewe. Nadea en haar span het ons altyd tuis laat voel. Ek sal definitief terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met vriende

Baie ruim eenhede, skoon en netjies. Kan dit aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie interessante plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely gorgeous place. Loved staying and will go again.

Loved the cosy house with stunning decorations. Got a friendly visit from dogs and kitty cat. Loved the quietness, view and hot tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-marie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie V
Saam met vriende

Salig vir die siel.

Ongelooflik lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danika B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and peaceful.

The host was extremely helpful and friendly. We loved every second of our time spent at Oorgenoeg as it was peaceful, private, clean and we had everything that we needed. A lot of attention to detail went into the room and a bonus is that it is away from the busy side of langebaan but extremely close to the main areas of Langebaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

This cottage was amazing. We loved our stay and the service was really great! The place was spotless and the location very central. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jako V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's is pragtig en reflekteer wel, want wat jy sien is wat jy kry. Rustige atmosfeer. Die kombuis is goed ingerig. Die uitsig is mooi vanuit die kamer, net 'n jammerte dat die rommel wat teen die houtheining gestoor is, wat op geen vd fotos sigbaar is nie, belemmer die mooi uitsig. Hot tub is gemiddeld.

Definitief oulik vir 'n naweekwegbreek. Praktiese aanbevelings: Stel gaste vooraf in kennis van die vlieë sodat 'n mens kan besluit of dit jou sal pla of nie. 'n Citronella olielamp en blik Doom was verskaf, ongelukkig het dit glad nie gehelp nie. Daar is geen besem in eenheid om dooie vlieë op te vee nie. Wel 'n skoppie met borsel, nie ideaal vir die heeltyd vlieë opvee nie. Dis 'n jammerte, ongelukkig het dit ons verblyf moeilik gemaak om te geniet en paar kleinighede mis te kyk. Sal ook 'n goeie idee wees om yskas na te gaan. 'n "Fire place poker" om te gebruik vir die hot tub oond sal helpvol wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi G
Saam met vriende

It was so cosy and cute.

The fully fitted kitchen made it such a breeze and felt right at home. The hot tub was a winner. The house being fully solar was an even bigger win as we didn't feel or experience load shedding like we would at home, so it was really lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met klein kinders

Dit was net wat ons nodig gehad het. Baie relaxing. Dit was 'n ongelooflike naweek!

Dis 'n pragtige plek waar jy rus vir jou siel kan vind. Ons is smoorverlief op die plek en sal vir seker in toekoms weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garcia P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garcia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Stunning!

Dit was exceptionally beautiful. Danksy Nadea en haar amazing talent en gasvryheid kan ons nie wag om weer terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs en verblyf was tops. Ons gaan beslis weer daar wil gaan rus.

Ek en my vrou stem saam dat ons vir langer sou wou bly as ons kon. Die akkommodasie en ligging is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis lekker gebly!

Baie lekker gebly, net te kort! Nadea die eienaar is verskriklik vriendelik en gasvry. Plekkie was netjies en bied alles wat jy nodig het, kon nie genoeg kry van die warmwaterbad. Sal definitief weer wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great find in Langebaan with superb hosting.

My wife and I had a wonderful stay at Oorgenoeg on a smallholding in Langebaan. It was a peaceful break away from the hustle and bustle of the City. A highly recommended stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Gesin met tieners

Lekker rustige wegkomplekkie, met 'n hot tub.

Ons was heerlik verras met die oulike plekkie, die kombuis is ten volle toegerus met alles wat mens nodig mag kry. Die vars plaaseiers (wat ons nie gebruik het nie) is 'n unieke geskenkie. Ons sal beslis weer gaan kuier op Oorgenoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel.

Baie rustige en veilige plekkie. Ideaal vir 'n naweekwegbreek. Nadea is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief in die toekoms dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moorad S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moorad S
Gesin met tieners

A wonderful stay to get away from the hustle and bustle.

The accommodation is beautiful, has everything that you need. The Kol-Kol tub was a highlight of our stay. Host was very friendly and welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Newmarket-straat, Longacres Equestrian Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e2fabe9e22d745c5a49df185bec9f1d6610d3b7e3774ef96bad6df9ff51695363fed3f5688b306c741550b76e96f233f0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 9 Newmarket Road Longacres Equestrian Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.044489045831 18.068205574147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem