Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oolyfie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Oolyfie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike woonplekkie!

Heerlike atmosfeer - hoenders wat plaasatmosfeer gee. Goeie ligging en uitsig. Oulike plekkie vir oornag. Baie dankie vir goeie kommunikasie, Tracey!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay at Oolyfie.

Our stay at Oolyfie was amazing. The host is a wonderful and made check-in and check-out so easy. Oolyfie is set on a working farm with scenic views and beautiful surroundings. The cottage itself is stunning, well-appointed and spacious. It has all the amenities you need, and even though we stayed only for a short period, it could easily and comfortably suit a long stay. The deck with splash pool and braai facilities is perfect for a lazy afternoon. The bed is comfortable and the bathroom with a shower is immaculate. There is even a washer, dryer, and dishwasher. Everything you need whether you're travelling with a pet or not. Oolyfie is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde!

Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer terug gaan vir 'n langer kuier. Die plek is pragtig en beskik oor baie meer as die nodige geriewe. Die omgewing is baie rustig en ontspan mens te heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekke, dankie.

Ons het baie lekker gekuier. Baie gemaklik met 2 Rottweilers ook. Aanwysings na die plek is nie baie duidelik nie. Eienaar kan dalk oorweeg om lugreëlings te installeer, want Oudtshoorn word baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Saam met vriende

Beautiful and relaxing.

Beautiful Oolyfie. Has everything you need. We had a lovely stay and the pool in the Oudtshoorn heat was simply amazing. Our dog could roam around freely as it is completely fenced off. WiFi also works great. My only complaint would be the amount of flies there were. A fly catcher or something seems needed as there were tons of flies outside. Other than that everything was perfect and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oolyfie is 'n absolute moet.

Ons het werklik spesiaal gevoel. Ons en ons 2 honde is tot oor ons ore bederf en die gasvrou is 'n uitstekende gasvrou. Die blyplek self is alles wat jou hart kan begeer. Baie dankie dat ons deel van die klein paradys kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Die mooiste en gerieflikste plek, en die uitsig is pragtig. Alles wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best pet-safe accommodation.

This was our third time staying at Oolyfie, and as always it was great. Enough room for us and the fur-kids, with nothing but peace. Our favourite place for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gemaklike verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was beautiful.

The accommodation was clean and the environment was tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanette J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier!

Oolyfie is pragtig. Rustige omgewing. Huis is netjies en skoon. Geriewe is van uitstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anche B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Oolyfie is stunning, voel soos hemel op aarde en dit is pet friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes E
Saam met vriende

Simply amazing!

We will definitely return, this place is an oasis, the pool was amazing at night and the entire vibe was peaceful. This place is a must-book. You are 10min from the city of oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik skoon en netjies. Net ver genoeg uit die dorp en baie mooi. Sal definitief weer kom.

Skoon en netjies. Styfvol en net ver genoeg om van die KKNK se gedruis weg te kom na 'n besige dag. Aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liani S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer net so lekker!

Dit was ons tweede kuier by Oolyfie saam met ons twee honde en dit was beslis net so lekker soos die eerste keer. Alles was perfek! Thank you very much, Tracey!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Besigheidsreis

Excellent.

Niks om te vertel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is worth every cent.

The best pet-friendly accommodation I have ever seen. It is a lovely house you can really relax and just be you. Thank you Oolyfie we will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi D
Enkelreisiger

Pragtige, smaakvolle fisiese spasie.

Indien iemand 'n wegbreek soek waar daar stilte is en jy is omring deur natuurlike beeldskoon, is hierdie dalk nie die plek vir jou nie. Die blyplek is op 'n werkende plaas en daar is gedurig beweging en die geraas wat deel vorm van die lewe wat aangaan vir die plaaslike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is beautiful, very well equipped, spotlessly clean and so comfortable. Highly recommended and we will definitely choose to stay again when in the area. Thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek wegbreek.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best pet friendly accommodation ever.

Quality of stay, refinement of the house and yard, as well as the fences to keep my pets safe were very, very good. The insect screens at all the doors are an absolute bonus especially in the warm Oudtshoorn climate. A must for all. The only slight concern was the occasional noise from a farm worker dwelling in close proximity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almero O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O
Besigheidsreis

Oolyfie is 'n ongelooflike bederf in die Klein-Karoo, die beste!

Asemrowend mooi, neat as a pin, en toegerus met alles en nog wat. Ek sal beslis elke keer Oolyfie opsoek wanneer ek in die omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in die Karoo.

Ons was aangenaam verras met die pragtige plekkie. Baie rustig en baie netjies. Baie goed toegerus. Die afwerkings is hoë kwaliteit en die swembad 'n wenner. Ek sal net die location om daar uit te kom 'n bietjie aanpas. Ons het gesukkel om die plek te kry. Maar andersins 'n vyfster ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Rustig en kalm.

Net wat ons nodig gehad het om weg te breek. Baie vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oolyfie is 'n pragtige huis. Dit was heerlik om daar te bly.

Ons sal definitief weer by Oolyfie bly. Die enigeste negatief was die inhoud van die kombuis. Hulle kan beslis belê in beter eetgerei, breekware, glase, potte en panne. Dit was moeilik om kos te maak in die lieflike kombuis, maar die skottelgoedwasser is definitief 'n pluspunt. Verder is dit 'n lieflike huis met 'n lekker tuin. Ons honde het dit ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Mooi plek en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Enkelreisiger

Stil, rustig en privaat.

Die huis wat baie goed toegerus. Alles in die huis was baie smaakvol en van hoë gehalte. Als wat mens moontlik mag nodig hê, was voorsien. Selfs 'n treat vir my honde en 'n hondekussing. Asook genoeg braaihout. Die privaat swembad was 'n wenner in die warm Desember-son. Baie dankie Tracy. Jul het my verblyf heerlik gemaak en ek kon goed uitrus in die stilte van die area. En baie dankie dat my honde-kinders ook lekker kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilani B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning guesthouse! Stunning host! Amazing attention to detail.

Oolyfie is stunning! The host made such effort for our pets too. We received a welcome gift of treats for our "worsies", and the water was ready and waiting. There were towels for their swim and a bed in the lounge. Such attention to detail. Thank you so much for making our overnight on the way back to Gauteng such a pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste verblyf nog.

Als en meer wat jy wil hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liani S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die Klein-Karoo.

Lieflike kothuis op 'n werkende plaas net buite Oudtshoorn. Fantastiese uitsigte en die kothuis is ten volle toegerus, pragtig binne en buite en uiters gemaklik. Ideaal vir 'n reis met honde, want dit is ook ten volle omhein (ons honde het die spasie regtig geniet). Thank you very much, Tracey! We had a wonderful time and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect stay.

We enjoyed our stay so much that we extended it by 2 nights. Location and accommodation were perfect and exactly what we needed for a restful break away. Oolyfie feels like a home away from home - comfortable, convenient and peaceful with lots of attention to detail by the owner. Hands down, one of our most enjoyable holiday's to date. We will most definitely visit Oolyfie again. Thank you Tracey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron S

Excellent.

Hidden gem! We enjoyed our stay. Quiet and peaceful, just what we needed. Weather was good and enjoyed the pool. Everything was perfect. Will definitely return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location and place.

Tracey is more than accommodating, even has treats out and water ready for our dogs. Space was amazing and comfortable, especially during winter with underfloor heating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnette L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette L
Enkelreisiger

Ongeloolik!

Die plekkie is goed toegerus en veiligheid is tops. Stil en rustig, presies waarna ek gesoek het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lieflikste huisie, met detail vir hondeverblyf is só waardeer.

Ons hou van stil, afgeleë bestemmings en Oolyfie voldoen 100% hieraan. Soggens word jy wakker met plaasgeluide om jou en die huisie is uitstekend ingerig vir heerlike buiteleefstyl. Heerlike kuierstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met vriende

Natuuurskoon, niks nodig nie, net jou vleis.

Dit is so in die natuur, presies wat mens verlang om weg te kom van die stad se geruis, die rustigheid en dat alles daar is, netjies en skoon en selfs die hout en vir kinders goeie natuuropleiding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay, awesome attention to details, will definitely be back, thank you so much.

Truly an amazing place and great host. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Achanté N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Achanté N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Het heerlik gekuier! Was baie verras met alles wat die huis bied. Kon lekker gaan fietsry in die natuur. Dit het gevoel soos 'n huis weg van jou eie af. Kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oolyfie se terugvoer

Hi, I am glad you enjoyed your stay. Hopefully we will see you with the children next time. Kind regards, Tracey.

Oolyfie
Marius D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ek sou net die swembad verhit maar dis al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oolyfie se terugvoer

Hi, thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you back during summer, when the pool is nice and warm.

Oolyfie
Jaco C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staying at this property was awesome, so quiet and peaceful on the farm.

The house was exactly as shown in the pictures. Even though it's out of town, it's still close enough for regular travels. It was super clean and furnishings inside out was of the highest quality. They have thought of everything, so you don't need to bring anything other than food and clothes. There is a nice courtyard as well as a fenced back yard for the dog. We were surprised with dry wood for the braai and snacks for the dog. We'll certainly be going back. Thanks to our host, Tracey!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oolyfie se terugvoer

Hi Jaco, I'm so happy you enjoyed your stay. Thank you for the nice review. Look forward to seeing you again in the future.

Oolyfie
Niel D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Enkelreisiger

Pragtige plekkie, goed geleë.

Ek was verras deur die grootte van die plek, baie ruim, baie netjies, goed ingerig, mooi uitsig! Goed geprys ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, sal definitief weer hier bly. So rustig en die mooiste huisie wat met alles toegerus is.

Kan dit regtig aanbeveel, sal definitief weer hier kom bly. Die huis is toegerus met alles wat jy ooit sal nodig kry. Volgende keer sal ons beslis langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oolyfie se terugvoer

Thanks for your review, glad you enjoyed your stay, hope to see you soon.

Oolyfie
Gerard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, Verfrissend, genotvol.

Netjiese verblyf, vriendelike en behulpsame kliëntediens. Ons het die tyd by Oolyfie baie geniet. Kon afkoel in die swembad op die warm dae en 'n entjie gaan stap met ons hond wanneer dit koeler was. Die verblyf is ook genoeg privaatheid om te kon rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oolyfie se terugvoer

Thanks for your review, glad you enjoyed your stay, hope to see you again soon.

Oolyfie
Bhavesh M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhavesh M
Saam met eggenoot / lewensmaat

From the moment I walked onto the property I was amazed at how spacious and clean it was. Amazing amnesties with a superb deck pool to cool off during summer while admiring the olive grove and surrounding mountains.

We took our two German Shepherd's with who loved every moment. This break away truly had us feeling relaxed. . Every moment from viewing the amazing sunrises to the good night of sleep on the comfortable bed is rated 10/10 by us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oolyfie se terugvoer

Thanks so much for your review Bhavesh, hope to see you and Robynne and Major and Mega again soon!!

Oolyfie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem