Onrus Haven
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R550R413 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Onrus Haven is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Onrus, 'n dorpie ongeveer 6 km vanaf Hermanus. Hier het gaste toegang tot 'n privaat aparte ingang en 'n privaat tuin om hulle privaatheid te verseker. Die lugversorger maak verblyf in somer meer gerieflik. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik.
Die oopplan-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien en die suite het genoeg kasruimte en 'n rusbank. Hierdie suite het ook lugversorging.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Gaste kan die besienswaardighede in die omliggende area verken of in die tuin ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Onrus Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Onrus Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18