Onrus Haven
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Delene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Opsomming van Resensie
Sunelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en het dit vreeslik geniet.
Onrus Haven se terugvoer
Baie dankie, Sunelle, vir julle mooi terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit daarna dat julle een of ander tyd weer by ons sal kom kuier.
Johan P - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel. Eienaars baie gasvry. Sal beslis weer by Onrus Haven gaan.
Michael V - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome lockup and go accommodation in a safe area.
Onrus Haven se terugvoer
Michael, dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n plesier en voorreg om julle te huisves as ons eerste gaste by Onrus Haven. Vertrou ons sien julle spoedig weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18