One Thibault Square 1521 by CTHA
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thibault 1, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R994R696 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
One Thibault Square 1521 by CTHA is 'n kontemporêre ateljeewoonstel op die vyftiende verdieping in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Dit is naby plaaslike besienswaardighede en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geskik vir 2 geniet. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die woonstel is 800 m van Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum en 900 m vanaf die Victoria & Alfred Waterfront.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 203
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Thibault 1, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thibault 1, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom