The 3 Meadows
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 21, Gqeberha (Port Elizabeth), 6050, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The 3 Meadows is 'n bekoorlike tuinkothuis wat selfsorgverblyf op die eienaar se erf in Gqeberha (Port Elizabeth) bied. Die eiendom is in 'n rustige buurt naby verskeie geriewe en besienswaardighede.
Daar is slaapplek vir 2 gaste in die eenslaapkamerkothuis. Dit het 'n privaat ingang en daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stort in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatinduksiestoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n rusbank en 'n etenstafel in die leefarea. 'n Eenplaatgasstoof en 2 ligte word in die geval van beurtkrag voorsien.
Die kothuis bied toegang tot 'n tuin met buitestoele waar gaste kan ontspan terwyl hulle 'n uitsig oor die omheinde tuintjie geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en parkeerplek agter 'n hek met 'n slot aan op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by The 3 Meadows sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ohna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kerkstraat 21, Gqeberha (Port Elizabeth), 6050, Oos-Kaap
- Gaste dink The 3 Meadows het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 21, Gqeberha (Port Elizabeth), 6050, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom